RSG Geldsake met Moneyweb

Advertise on podcast: RSG Geldsake met Moneyweb

Rating
4
from
4 reviews
This podcast has
150 episodes
Language
Publisher
Explicit
No
Date created
2015/07/24
Latest episode
2026/02/03
Average duration
16 min.
Release period
1 days

Description

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Unlock RSG Geldsake met Moneyweb podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Social media

Check RSG Geldsake met Moneyweb social media presence


Podcast episodes

Check latest episodes from RSG Geldsake met Moneyweb podcast


Hoe raak BAT se fabrieksluiting Suid-Afrikaanse tabakboere?
2026/02/03
Francois van der Merwe, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Tabaktransformasie-alliansie (SATTA), gesels oor die stand van Suid-Afrika se tabakbedryf en deel sy mening oor hoe BAT se fabriekssluiting tabakboere raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
Daar is verskeie dinge wat in die motorbedryf krap
2026/02/03
Peter van Binsbergen, uitvoerende hoof van BMW Suid-Afrika, gesels oor die impak van Chinese en Indiese motors op die Suid-Afrikaanse bedryf, en wat die regering se planne om hoër invoertariewe op Chinese motorinvoere te plaas, kan beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
Biostimulante kan wondere vir opbrengste verrig
2026/02/03
Louis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, verduidelik wat biostimulante is en wat dit vir opbrengste kan beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
FIS kan dalk gou leefstyloudits doen
2026/02/03
Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, verduidelik wat alles van die FIS verwag sal word en wat só ’n leefstyloudit sal behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
Markte spring terug na 'n paar rooi dae
2026/02/03
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor die rand se beweging, kommoditeitspryse, Zeder se hoër aandeelprys en Suid-Afrika se minimumloon. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 Februarie 2026
2026/02/03
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Die kunsmatige intelligensie-storie het lánk voor ChatGPT begin
2026/02/02
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor die ontstaan van kunsmatige intelligensie. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
Daar is nog tyd om jou belastingaanspreeklikheid te verminder
2026/02/02
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, deel sy mening oor hoe om jou belastingaanspreeklikheid te verminder. Volg RSG Geldsake op Twitter
Kan die private sektor entstowwe teen bek-en-klouseer invoer?
2026/02/02
John Steenhuisen – minister van landbou & Piet le Roux – uitvoerende hoof, Sakeliga. Volg RSG Geldsake op Twitter
Goud “stabiliseer”, maar bly steeds hoër as aan die begin van die jaar
2026/02/02
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor die kernredes waarom die goudprys so sterk gedaal het, asook oor Pepkor- en Shoprite-handelverslae. Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 2 Februarie 2026
2026/02/02
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae
2026/01/30
Corné Welman en Lee-Ann Whitehead, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Huise is te duur en te min in Suid-Afrika
2026/01/30
Renier Kriek, besturende direkteur van Sentinel Homes, deel sy mening oor waarom bekostigbare behuising afhang van ’n vinniger uitbreiding van die aanbod en nie van prysregulering nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
Onderstepoort sukkel om entstowwe te maak
2026/01/30
Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor Suid-Afrika se plaaslike vervaardiging van diere-entstowwe en wat dit vir die land se landbou en ekonomie beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
more
Die beurs, rand en goudprys sak skerp
2026/01/30
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels onder meer oor die plaaslike beurs, die goudprys, die silwerprys en die land se fiskale posisie. Volg RSG Geldsake op Twitter
more

Podcast reviews

Read RSG Geldsake met Moneyweb podcast reviews


4 out of 5
4 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on RSG Geldsake met Moneyweb & sponsor relevant audience podcasts


What do you want to promote?

Ad Format

Campaign Budget

Business Details