1394588319
ToekomsVenster

Advertise on podcast: ToekomsVenster

This podcast has
156 episodes
Language
English
Publisher
Maroela Media
Explicit
No
Date created
2018/06/05
Latest episode
2026/10/12
Average duration
5 min.
Release period
1 days

Description

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek toekomsvenster.co.za.

Unlock ToekomsVenster podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Podcast episodes

Check latest episodes from ToekomsVenster podcast


ToekomsVenster | Here, genees ons land
2026/10/12
Is ons bereidheid om voor God stil te word, ons eie lewe te ondersoek en na sy stem te luister?
ToekomsVenster | Het ons respek verloor?
2026/10/12
Here, bring asseblief respek terug in Suid-Afrika. Leer ons om mekaar se menswaardigheid raak te sien, selfs wanneer ons verskil.
ToekomsVenster | Waar is jou broer?
2026/10/12
Waar is my broer, waar is my suster en wat doen ek wanneer ek sien dat hulle seerkry?
ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?
2026/10/12
Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
ToekomsVenster | Wat is besig om met ons te gebeur?
2026/10/12
Is daar werklik sprake van ’n oorwinning wanneer ek wen, maar iemand anders daardeur verloor?
ToekomsVenster | Ruim genade
2026/10/05
Miskien is dit juis die gevaar van soveel genade: dat ons dit so maklik as vanselfsprekend aanvaar.
ToekomsVenster | Slaggate van die lewe
2026/10/05
Die Here genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
ToekomsVenster | In die wagkamers van ons bestaan
2026/10/05
As goeie besluite en wysheid jou daartoe bring om te wag, wag gerus, maar as jou wag die karakter van ’n verskoning begin kry, moet ek en jy weer besin.
ToekomsVenster | Waarvan is die kruis ’n simbool?
2026/10/05
Die kruis is diensbaarheid, selfopoffering en vra jou om die self neer te lê.
ToekomsVenster | Soek vandag na tekens van Oktober
2026/10/05
Kyk ’n bietjie stadiger en onthou: God is nog besig om nuwe lewe te laat bot.
ToekomsVenster | Tot die eindfluitjie
2026/10/01
So seker as wat ’n rugbywedstryd uiteindelik ’n eindfluitjie het, so seker kom daar ’n einde aan hierdie bedeling.
ToekomsVenster | Hoe fiks is jy?
2026/10/01
Sal jy nog op jou pos wees wanneer die wedstryd van die lewe moeilik raak?
ToekomsVenster | Die oorwinning staan vas, maar speel die wedstryd
2026/09/28
Moenie moed verloor nie. Die teenstand is werklik, maar die oorwinning van Christus is nog meer werklik.
ToekomsVenster | Ons speel nie alleen nie
2026/09/28
Is ek op die veld? Gebruik ek die gawes wat God aan my gegee het?
ToekomsVenster | ’n Erfenis om te ontvang en om na te laat
2026/09/28
Wat gaan ek nalaat? Watter geloof? Watter waardes? Watter liefde vir God? Watter liefde vir mense?

Podcast reviews

Read ToekomsVenster podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on ToekomsVenster relevant audience podcasts


What do you want to promote?