1434538824
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Advertise on podcast: 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Rating
★★★★★
5
from
1 reviews
This podcast has
150 episodes
Language
English
Publisher
Maroela Media
Explicit
No
Date created
2018/08/29
Latest episode
2021/12/15
Average duration
4 min.
Release period
7 days

Description

In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus. Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.

Unlock 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Podcast episodes

Check latest episodes from 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga podcast


Te veel regeringsmag in nuwe gaswet; Grondwet bekyk
2021/12/15
In die laaste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" vir 2021 gesels Gerhard van Onselen oor Sakeliga se kommer oor die nuwe gaswet, die IMF se ontevredeheid met SA se ekonomie en hy praat ook oor die uitleg van die Grondwet.
Luister in 3 minute: Grondwetwysiging vaal en BBP krimp in derde kwartaal
2021/12/09
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die grondwetwysiging wat in die hek geduik het. Hy bespreek ook die bruto binnelandse produk (BBP) se inkrimping in die derde kwartaal en bespreek die belang van netwerke en desentralisering om staatsbestand te word.
Sakeliga gee siening oor verpligte inentings en staatsbestandheid
2021/12/06
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die reaksie op pres. Ramaphosa se jongste Covid-19-televisieverklaring bespreek, Sakeliga gee sy mening oor verpligte inentings en deel ʼn paar inleidende gedagtes oor staatsbestandheid.
Luister in 3 minute: Kritiek op diensbillikheidwet, SA se hoë belastinglas
2021/11/25
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die wysigingswetsontwerp op diensbillikheid, Suid-Afrika se hoë belastinglas en kritiek op die staat se lokaliseringsplanne.
Kommentaar op mini-begroting, staatsbeheerde instellings se verliese
2021/11/17
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" lewer Sakeliga kommentaar op die mini-begroting. Daar word ook gekyk na nuwe insigte oor die arbeidsmark ná die pandemie en verliese by staatsbeheerde ondernemings. Kom luister hier in 3 minute.
Luister in 3 minute: Dít kan jy van minibegroting verwag
2021/11/10
Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die mediumtermynbegroting wat binnekort voorgelê word. Hy praat ook oor Transnet se kredietafgradering, beurtkrag en misdaad.
Luister in 3 minute: Groenkragooreenkoms, stygende kospryse en pensioenwet bespreek
2021/11/05
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste nuus uit die energiesektor en kommer oor stygende kospryse, asook die voorgestelde wysigings aan die pensioenwet wat gepubliseer is.
Luister in 3 minute: Voorsieningsketting, krag ontwrig
2021/10/27
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die wêreldwye ontwrigting van die voorsieningsketting bespreek, asook beurtkrag en ʼn hofuitspraak wat elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak sal help verseker. Kom luister in 3 minute.
Luister in 3 minute: Kommer oor ernstige munisipale verval, inflasie
2021/10/20
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor munisipale verval, ʼn nuwe skema vir plaaslik vervaardigde produkte en kenners wat bekommerd oor inflasie is.
Acsa plaas druk op vliegkaartjies se pryse
2021/10/14
In die jongste uitgawe van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se skerp verhoging in sy gebruikstariewe. Van Onselen kyk ook na die hoër repokoerse wat in die vooruitsig is en Johannesburg se City Power wat ʼn private kragaankoopooreenkoms aangegaan het.
Swakker indiensnemingsvlakke en verslag oor skuldneigings bekend
2021/10/07
Gerhard van Onselen van Sakeliga gesels oor die wysigings aan die Wet op Maatskappye en ʼn verslag van Transunion oor die jongste skuldneigings. Hy fokus eerste op formele indiensneming wat swak bly. Kom luister in drie minute:
Jan Taks span sy net wyer, minister bekommerd oor e-tolgeld en beginsels
2021/10/01
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na Jan Taks wat kleiner ondernemings se sake met die regering fyner wil bekyk. Hy gesels oor die beginsel van “gebruikers betaal” en Mauritius se aanloklike aanbod vir verblyfpermitte. Kom luister in 3 minute: 

Podcast reviews

Read 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga podcast reviews


5 out of 5
1 reviews
★★★★★
AfrikanerDirk 2020/01/17
Kort en kragtig!
Beste kort oorsig vir sakekamers, besighede en entrepreneurs.
check all reviews on apple podcasts

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga relevant audience podcasts


What do you want to promote?