
Advertise on podcast: Kosmos 94.1 In Gesprek
This podcast has
44 episodes
Language
EnglishPublisher
Kosmos 94.1Explicit
No
Date created
2019/07/22
Latest episode
2022/03/29
Average duration
19 min.
Release period
56 days
Description
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Unlock Kosmos 94.1 In Gesprek podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Kosmos 94.1 In Gesprek podcast
Namib Mills gesels oor prysstygings
2022/03/29
Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse.
Airtime City gesels oor hoe jy probleme moet hanteer met onvoltooide transaksies
2021/03/25
Met meer as 200 masjiene landwyd en ongeveer 750 000 transaksies 'n maand, bly Airtime City jou nommer een keuse wanneer dit kom by lugtyd ensovoorts. Wanneer jy 'n probleem ervaar by 'n lugtydmasjien van Airtime City, kontak hulle dadelik by [email protected]
3de jaar by Dash vir Legacy of Love
2020/12/03
21 fietsryers neem deel aan die Nedbank Desert Dash vanjaar om fondse in te samel vir projekte van Legacy of Love. Waarvoor gaan die fondse en Legacy of Love? Luister na die onderhoud van Ronel de Beer en Jean-Louis Knouwds.
Bank Windhoek discuss Extended Term Home Loan
2020/12/03
Please join us as we discuss Bank Windhoek’s Extended Term Home Loan
Bank Windhoek - A member of Capricorn Group
Emmarencia van Wyk gesels oor MAKE A NOISE
2020/12/02
Soek jy 'n toestel wat aandag kan trek, wanneer jy in die moeilikheid beland of aangeval word? Luister hier.
Zirk Botha gaan Row2Rio
2020/11/27
Die 59 jarige Zirk Botha, die bekende Suid-Afrikaanse avonturier vertrek volgende week op ‘n baie interessante tog. Hy sal die eerste mens wees om van Kaapstad oor die Atlantiese Oseaan na Rio de Janeiro te roei. Die reis van sowat 7 duisend kilometer sal ongeveer 3 maande duur. Zirk wil met die projek die kollig plaas op hernubare energie. Hy praat vanoggend eksklusief met ons.
The purpose of man on earth
2020/10/26
What is the purpose of man on earth?
Sign of the times 2
2020/10/19
Luister na die weergawe van Sign of the times
Sign of the times 1
2020/10/19
Luister na die weergawe van Sign of the times
Goeie skuld, slegte skuld en die lig aan die einde van die tonnel!
2020/10/01
Covid het baie besighede en individue gekelder. Maar Kosmos is daar om te help. Donderdag oggend gesels Jean-Louis en Yanna oor skuld. Het jy te veel en kan nie meer die betalings haal nie? Is jy bang jou krediteure doen aansoek vir 'n verstek vonnis? Weet jy wat die prosedures is? Leon Koch, Bank Windhoek se Uitvoerende Hoof van Kommersiële en Besigheidsbankwese het vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek gekuier.
Verander jou huis of besigheid met ColorBlinds
2020/09/17
Danie Grobler en Rori Ndlovu het vanoggend by die oggendspan kom kuier om te gesels oor hulle produkte en dienste wat hulle bied. Indien jy belangstel om van hulle dienste gebruik te maak besoek hulle Facebook blad: ColorBlinds
Dr. Willie Bruwer gesels oor Covid-19
2020/07/23
Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog.
Podcast reviews
Read Kosmos 94.1 In Gesprek podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Kosmos 94.1 In Gesprek relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.4371061566
The Megyn Kelly Show
SiriusXM

4.888901269
Fearless with Jason Whitlock
Blaze Podcast Network

4.8118931000
Mind Pump: Raw Fitness Truth
Sal Di Stefano, Adam Schafer, Justin Andrews, Doug Egge

4.8102131585
Tara Brach
Tara Brach

4.541561215
Something You Should Know
Mike Carruthers | OmniCast Media

4.513841343
Strictly Anonymous Confessions
Kathy Kay

4.8292781897
Fantasy Footballers - Fantasy Football Podcast
Fantasy Football

4.62382612
Football Weekly
The Guardian

4.45387666
Two Judgey Girls
Two Judgey Girls

3.8258501152
The Viall Files
Nick Viall