
Advertise on podcast: Ja, DF!
This podcast has
2 episodes
Language
EnglishPublisher
Bemarking BulletinExplicit
No
Date created
2019/12/24
Latest episode
2021/10/15
Average duration
17 min.
Release period
74 days
Description
Ja, DF! is die amptelike podcast van die Bemarking Bulletin Komitee. Dit is 'n podcast geskep vir die leerders deur die leerders en dit is hier waar ons alles DF gaan bespreek. Ja, DF! is 'n podcast waar ons gemaklik gebeurtenisse in DF gaan bespreek asook onderhoude voer en natuurlik goed bemark. Ons is baie opgewonde vir wat voorlê so sit terug en luister saam.
Unlock Ja, DF! podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Ja, DF! podcast
Episode 2: Andries Harmse en Simon Tredoux
2021/10/15
Hello daar DF en welkom by die tweede episode van Ja, DF!.
In hierdie episode gesels ek met Andries Harmse oor sy jaar as hoofseun vir 2021 in die skool en sy herinneringe van DF. Later gesels ek met die een en enigste Simon Tredoux, aka Frikkie Kancho, oor sy musiek lewe en sy laaste optrede by DF. Moet dit nie misloop nie. Maandag die 18de Oktober op die rugbyveld. Kom in massas en ondersteun hierdie true legend.
Matrieks sterkte met julle eindeksamen. Hou dit vars. Hou dit rustig. Hou dit DF!
Ja, DF!
Episode 1: Ja, DF! en Bemarking
2021/08/02
Hello daar DF en baie welkom by die eerste episode en seisoen van die amptelike Bemarking Bulletin Podcast; Ja, DF!. In ons eerste episode kom gesels Zack Nell met ons oor die geskiedenis van die woorde "Ja DF!" en later praat ek en Arnold Hattingh oor Bemarking Bulletin en die planne vir die komitee. Ek hoop julle geniet ons eerste episode wat hopelik die begin van nog baie gaan wees.
Ek wil 'n spesiale dank aan Arnold Hattingh gee wat die intro vir die podcast geskryf het, vir Karl Voigt wat die logo ontwerp het asook die Bemarking komitee van 2020 wat met hierdie wonderlike idee begin het.
Hier is dit nou, sit terug en luister gerus saam na die gesprekke op ons podcast.
Ja, DF!
Podcast reviews
Read Ja, DF! podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Ja, DF! relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.4371061566
The Megyn Kelly Show
SiriusXM

4.888901269
Fearless with Jason Whitlock
Blaze Podcast Network

4.8118931000
Mind Pump: Raw Fitness Truth
Sal Di Stefano, Adam Schafer, Justin Andrews, Doug Egge

4.8102131585
Tara Brach
Tara Brach

4.541561215
Something You Should Know
Mike Carruthers | OmniCast Media

4.513841343
Strictly Anonymous Confessions
Kathy Kay

4.8292781897
Fantasy Footballers - Fantasy Football Podcast
Fantasy Football

4.62382612
Football Weekly
The Guardian

4.45387666
Two Judgey Girls
Two Judgey Girls

3.8258501152
The Viall Files
Nick Viall