1498398894
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Advertise on podcast: Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

This podcast has
97 episodes
Language
English
Publisher
jacostrydom
Explicit
No
Date created
2020/02/10
Latest episode
2026/10/19
Average duration
31 min.
Release period
31 days

Description

Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.

Unlock Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Podcast episodes

Check latest episodes from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom podcast


Jaco Strydom gesels met Ryno Meyer oor Fellowship City
2026/10/19
"Ons aanbid in Engels, Sotho, Zulu, Sepedi, Afrikaans, Tswana, Xhosa en Tsonga. Ons preek in Engels. Ons doen dit omdat ons geroep is om mense te bereik wat nie vir Jesus ken nie, en om ’n geestelike tuiste te wees vir Christene in die area wat nie deel is van ’n kerk nie. Ons doen dit omdat ons glo dat ons mensgemaakte grense kan oorsteek en transendeer deur die krag van die evangelie. Ons doen dit omdat ons glo diversiteit ’n geskenk van God, en dat dit bedoel is om geniet en omarm te word," sê Ryno . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode https://fellowshipcity.co.za/   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor donker tye en ’n vreemde lig
2026/09/14
Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie — hy is ’n dominee by Stellenberg gemeente — maar hy het dit al aan sy eie lyf gevoel. ’n Paar keer. En hy het stories om te vertel! Van dit tragies en wreed, maar dan is daar ook ’n inspirerende misdaadverhaal. ’n Verhaal so beautiful dat dit mens weer hoop gee.   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .
2026/08/17
Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg Gemeente in Somerset-Wes waar hy saam met sy vrou en hulle twee dogters woon en hy het ’n PhD in Politieke Wetenskappe gefokus Konflikbestuur, die kuns van vredemaak.   “Ek spot gereeld dat as ek langs die DHL Stadion staan dan verlang ek na die kerk en as ek by die kerk is dan verlang ek na die rugby . . ."   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee
2026/07/19
"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense beweeg, buite ons gemaksone, ontdek ons ’n nuwe wêreld saam met die Here . . ." Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland
2026/06/15
“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!”    Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.”    Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat.    Die platteland is in Rikus se murg. Hy onthou sy grootwordjare in Wesselsbron. Hulle was mielieboere, hy gereeld gaan visvang, elke aand was daar huisgodsdiens, Sondae as gesin kerk toe . . . daai tipe lewe.    En toe gebeur ’n amper tragiese ding . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
2026/05/18
“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers.   Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . " Hoop op wiele! [email protected]   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee
2026/04/12
Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweefgtuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens
2026/03/15
20 years ago they moved from the USA to Africa . . . “I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals, and top-tier food, wine, and coffee. I am recharged by a meaningful conversation, trying a new vibey restaurant, and having a braai with friends as well as strangers,” says Mike . . .   Kerkbode
Jaco Strydom gesels met Sané Leach
2026/02/13
“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om die tipe lewe te leef . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje
2026/01/19
Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat
2025/11/30
Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak.    “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy.   Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by die nasorg-projek en is verantwoordelik vir die hawelosebediening. Onder andere. Henrico is ’n besige man . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
2025/11/17
Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!
2025/10/18
Jaco Strydom talks to Zakhe Mazibuko about his interresting life and the new book on church and money that caused a stir amongst pastors . . . Kerkbode
Lizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG
2025/09/15
Lizelle de Bruin “bedien” tot 450 000 mense op ’n slag. Praat van ’n groot gemeente! Gewoonlik is sy aan die ander kant van die mikrofoon. Die keer kon ek die vrae vra. Ons gesels oor haar eie pad, radiojoernalistiek, haar liefde vir kuns en skryf, die kerk, die media en ’n hele lot ander goed.  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Die drie passies van Nico Smit
2025/08/18
Verbeel ek my of ervaar ’n al groter groep van my dominee-vriende deesdae ’n roeping van die Here Europa toe? Of na Kaapstad? En jy is reg, wie is ék om te oordeel. Ek self het al menigmaal gebid, Here stuur my asseblief na een of ander mooi plekkie in die berge of langs die see!     Toe Nico Smit agt jaar gelede die roepstem hoor, wie sal Brakpan toe gaan? Het hy geantwoord: Hier is ek Here stuur my.   “Ek woon in Brakpan. En kom ek sê sommer reguit: al daardie grappies wat mense maak, is nie waar nie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Podcast reviews

Read Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom relevant audience podcasts


What do you want to promote?