
Advertise on podcast: Ander programme
This podcast has
150 episodes
Language
EnglishPublisher
GROOTfm 90.5Explicit
No
Date created
2020/04/02
Latest episode
2026/06/28
Average duration
31 min.
Release period
17 days
Description
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Unlock Ander programme podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Social media
Check Ander programme social media presence
Podcast episodes
Check latest episodes from Ander programme podcast
Zander van der Westhuizen gesels met Appel
2026/06/28
Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net genade!
Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets
2026/05/17
Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets oor haar nuutste enkelsnit, Sing Oor U
Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko
2026/04/28
Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
#GROOTBIDDAG 2026 - Nina en Jennifer
2026/04/24
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
#GROOTBIDDAG 2026 - #WeeksdaeVibesMetVenita | Reinhardt Smit
2026/04/24
Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Reinhardt Smit met Venita en Elrica oor die tema - Hoop
#GROOTBIDDAG 2026 - #WeeksdaeVibesMetVenita | Mauritz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg
2026/04/24
Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Mauritz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg met Venita en Elrica oor die temas - Jeug / leiers wat opstaan vir die waarheid en die toekoms van ons land.
#GROOTBIDDAG 2026 - #WeeksdaeVibesMetVenita | Johan Kruger & JD Mostert
2026/04/24
Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Johan Kruger & JD Mostert met Venita en Elrica oor die temas - Skole/ Onderwysers - prosesse binne skole en Optimale opvoeding
#GROOTBIDDAG 2026 - Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn
2026/04/24
Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn, en hulle gesels oor Heiligmaking. Is Hy net jou Verlosser? Of is Hy jou Here?
Jesus het die gebrokene die geleentheid gegee om Heilig te wees, maar, Heiligmaking begin met leeg-making...
As jy alleen en verlate voel, is jy eintlik op ‘n plek waar jy soveel deurbrake kan beleef. Dit is waar God die naaste aan jou is. Daar waar jy eintlik die verste voel. Dis die presiese plek waar Hy jou vorm.
Wanneer jy bang is vir die woord, ‘Heilig’, gebruik die woord, ‘behoort’.
#GROOTBIDDAG 2026 - Melissa Botma gesels met Zander en Tanya oor God se Karakter.
2026/04/24
Hy is standvastig! ‘n Rots en Anker! Hy giet Sy liefde uit na ons toe in Jesus Christus!
Die belangrikste ding van ‘n mens is wat in ons opkom as ons die woord, ‘God’, hoor. Godsbeeld vorm alles!
As kind van God, hou aan na Hom toe draai! Hy kan riviere in woestyne laat bars!
#GROOTBIDDAG 2026 - Heidemarie Kasselman en Jean-Louis du Toit oor Gebed vir ons land en leiers
2026/04/24
Jennifer, Maynie en Charonike gesels met Heidemarie Kasselman en Jean-Louis oor hoe belangrik dit is om vir ons leiers en ons land te bid.
Luister gerus weer!
#GROOTBIDDAG 2026 - Charonike en Maynie bid saam Lean Buys oor Roeping
2026/04/24
Charonike en Maynie gesels met Lean Buys oor God se roeping oor en vir jou lewe. Ons gesels en bid oor die menslike vraag; “Hoekom is ek hier?”
Ons bid oor hoe om God se plan vir jou lewe te herken, om jou gees weer nuut te maak, en hoe om Hom te verheerlik deur Sy roeping vir jou!
Luister gerus weer!
#GROOTBIDDAG 2026 - Annelie bid saam Ds Tiaan van Niekerk oor die Wapenrusting van God
2026/04/23
Die Wapenrusting van God, beskryf in Efesiërs 6:10-18, is geestelike toerusting wat gelowiges in staat stel om standvastig te bly.
Dit behels die gordel van waarheid, borswapen van geregtigheid, skoene van die evangelie van vrede, skild van geloof, helm van verlossing, swaard van die Gees (Woord van God) en aanhoudende gebed.
Luister gerus weer!
Zander van ver Westhuizen gesels met Karen Zoid - 22 Februarie
2026/02/22
Zander van ver Westhuizen gesels met Karen Zoid gesels oor haar produksie - Zoid Psalm. Sy vertel hoe dit ontstaan het, haar geestelike reis met die produksie en haar nuwe liefde vir kerk en kerkorrel.
Zander van der Westhuizen gesels met Brent Dawes -1 Februarie
2026/02/01
Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom ontstaan het en ’n werklikheid geword het. Luister ook hoe die film deur honderde kunstenaars gebou is en hoe Phil Wickham en Lauren Daigle betrokke geraak het. Die film is van internasionale gehalte en is net hier in Kaapstad geskep!
Zander van der Westhuizen - 9 November
2025/11/09
Op Sondagaand se Gospelprogram het Zander van der Westhuizen met Dr Marinda van Niekerk en Mientjie & Wouter Prozesky oor die stryd vir Baba-reddingsbokse gesels. Marinda is van PEN en Mientjie & Wouter van Rock of Hope. Hulle organisasies doen wonderlike werk in Pretoria. Roelene Botes het ook haar getuienis kom deel. Sy is destyds in ’n stormwaterpyp gevind. Vandag, deur die Here se genade, leef sy haar roeping as onderwyser en kinderwerker uit.
Podcast reviews
Read Ander programme podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Ander programme relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.737121980
The Eric Metaxas Show
Metaxas Media

4.682401276
The Daily Beast Podcast
The Daily Beast, Joanna Coles

4.834891999
Conservative Review with Daniel Horowitz
Blaze Podcast Network

4.87687824
Monsters Among Us
Derek Hayes | Audioboom Studios

4.827571695
Earn Your Happy
Lori Harder | YAP Media

4.89021965
Catholic Sprouts: Daily Podcast for Catholic Kids
Nancy Bandzuch

4.847052000
Pat Gray Unleashed
Blaze Podcast Network

4.813252012
The Jeff Cameron Show ~ Warchant.com
Jeff Cameron Show

4.913541949
Wholesaling Inc with Brent Daniels
Find distressed properties for pennies on the dollar and turn them for huge profits!

4.819462000
Football Ramble
Stak


