
Advertise on podcast: Briekaandraai
This podcast has
120 episodes
Language
EnglishPublisher
Maroela MediaExplicit
No
Date created
2020/07/22
Latest episode
2021/01/01
Average duration
9 min.
Release period
2 days
Description
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur boonop ʼn stoere chauvinis is wat glad nie hou van die wedywering tussen sy plaaslike koerant en die radiostasie nie? Dít is die opwindende en aktuele storielyn van Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal, Briekaandraai, geskryf deur Leon van Nierop en opgevoer deur Bettie Kemp.
Unlock Briekaandraai podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Social media
Check Briekaandraai social media presence
Podcast episodes
Check latest episodes from Briekaandraai podcast
Briekaandraai - Episode 120 (SLOT)
2021/01/01
In hierdie laaste episode van die reeks neem sake ’n dramatiese wending wat Porseleinberg se toekoms vir altyd verander.
Briekaandraai - Episode 119 (voorlaaste episode)
2020/12/31
Wolfgang praat met Otto oor die oorname van Briekaandraai en maak skok-onthullings. Dan konfronteer Lana vir Wolfgang.
Briekaandraai - Episode 118
2020/12/30
Skokgolf op skokgolf trek deur Porseleinberg. Maar Elfra hou die sleutel tot die grootste geheim...
Briekaandraai - Episode 117
2020/12/29
Wessel en Otto onderhandel oor die moontlikheid om saam te werk. Maar kan die twee hardekoppe saamstaan?
Briekaandraai - Episode 116
2020/12/28
Slaptjip en Melissa bespreek die hoogs suksesvolle uitsending van Wolfgang en Lana op Briekaandraai... toe Elfra die nuus breek oor Frans Brink se dood.
Briekaandraai - Episode 115
2020/12/25
Lana en Wolfgang saai vir die eerste keer saam uit en daar is vonke.
Briekaandraai - Episode 114
2020/12/24
Wessel en Otto praat hulle geskille uit oor die kompetisie tussen Windhond en Briekaandraai. Dan verneem Wessel van interessante verwikkelinge in die padkafee.
Briekaandraai - Episode 113
2020/12/23
Dottie en Slaptjip skinder oor wat alles op die dorp gebeur het juis toe Elfra daar instap en Slaptjip haar pootjie met ‘n onverwagse vraag...
Briekaandraai - Episode 112
2020/12/22
Lana en Wolfgang konfronteer mekaar uiteindelik oor die rede hoekom elkeen van hulle juis nóú Porseleinberg toe gekom het.
Briekaandraai - Episode 111
2020/12/21
Elfra gaan sien Otto om met hom oor die aanbod te praat om weer na Windhond toe terug te kom. Wessel daag met interessante nuus op oor die geel motor wat duskant Porseleinberg in ‘n ongeluk was.
Podcast reviews
Read Briekaandraai podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Briekaandraai relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.6380836
Hardcore Gaming 101
HardcoreGaming101.net

5188100
The Minority Mindset Show
minoritymindset

41681658
REAL PARANORMAL ACTIVITY - THE PODCAST/NETWORK
Aaron Hunter

4.7201272
The Metabolism and Menopause Podcast
Stephanie Crassweller

4.7178574
The Brainy Business | Understanding the Psychology of Why People Buy | Behavioral Economics
Melina Palmer

4.8245318
Basically Besties
Amplify

4.8310387
Kibbe on Liberty
Blaze Podcast Network

4.81011464
The Raven Effect
The Raven Effect

4.6160100
Do You Work Here?
Audacy

4.9627138
MissTrial
MeidasTouch Network


