
Advertise on podcast: Dink
This podcast has
13 episodes
Language
EnglishPublisher
NG TygerpoortExplicit
No
Date created
2020/12/03
Latest episode
2025/11/23
Average duration
21 min.
Release period
152 days
Description
NG Tygerpoort se potgooi waar ons saam dink en gesels oor die lewe.
Unlock Dink podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Social media
Check Dink social media presence
Podcast episodes
Check latest episodes from Dink podcast
Dink - Episode 13 - "Twee Ma's - Een Mic" - Stop in die Kerstyd
2025/11/23
Karin en Sonnika gesels oor maniere hoe gesinne in die laaste paar weke van die jaar kan stilstaan en Kersfees vier saam met diegene waarvoor hulle lief is.
Dink - Episode 12 - "Twee Ma's - Een Mic" - Eksamentyd
2025/09/21
Eksamentyd hoef niemand paniekerig te maak nie. Luister saam na praktiese wenke wat Karin en Sonnika deel oor hoe om die laaste eksamens van die jaar te oorleef.
Dink - Episode 11 - "Twee Ma's - Een Mic" - Atmosfeer in jou huis
2025/08/08
Die manier hoe ons met mekaar praat en hoe ons ons huise inrig, bepaal die atmosfeer waarin ons ons kinders grootmaak. Karin en Sonnika gesels oor praktiese maniere om ‘n liefdevolle en ligte atmosfeer in jou huis te vestig.
Dink - Episode 10 - "Twee Ma's - Een Mic" - Angs
2025/08/03
Dit maak ‘n ouer-hart baie bekommerd as jy sien jou kind is angstig. Karin en Sonnika gesels oor die oorsake van angs en hoe jy as ouer jou kind kan ondersteun en dit beter verstaan.
Dink - Episode 9 - "Twee Ma's - Een Mic" - Kwaad
2025/07/21
Jou vriendelike, sonnige kind kan soms binne drie sekondes so kwaad raak dat jy jou boeglam skrik en nie weet of jy moet terugbaklei of terugstaan nie! Karin en Sonnika gesels oor kwaad as ‘n emosie by kinders en hoe ouers hulle kinders hiermee kan help.
Dink - Episode 8
2021/10/12
Sonnika gesels met Elize Visser, ‘n berader, oor trauma en hoe dit ons lewens beinvloed. Elize deel ook praktiese raad om trauma in ons lewens te hanteer.
Dink - Episode 7
2021/09/18
Sonnika Nel gesels met Dr. Zander van der Westhuizen oor die waarde van refleksie. As deel van die NG Tygerpoort se Spring-reeks word die tegniek en proses van refleksie as 'n belangrike "veer" in geestelike veerkragtigheid aangemoedig. In hierdie potgooi kan jy meer leer oor hoe om hierdie tegniek in jou lewe te bemeester!
Dink - Episode 6
2021/09/03
Zander van der Westhuizen en Schalk van Heerden van die organisasie Betereinders gesels oor ons land. Hierdie potgooi is deel van ons gemeente se reeks "Spring" en vat die gesprek verder oor die tema: "Maak vrede". www.ngtyger.com
Dink - Episode 5
2021/03/15
Sonnika gesels met Miana Spies oor die moets en moenies wanneer kinders leer en hoe ouers toetse en eksamens stresvry kan maak vir almal in die huis!www.ngtyger.com
Dink - Episode 4
2021/02/25
Jou kind en tegnologie – Sonnika gesels met Dr. Anke Brand oor hoe ouers gesonde grense vir hul kinders kan stel in ‘n wêreld waar tegnologie beide ons vriend en vyand is.
Dink - Episode 3
2021/02/10
Ds. Wouter van Wyk gesels met ds. Gerrie Bodenstein (NG Skuikrans gemeente) oor die rol van humor in ons lewens en in ons geloof.
Dink - Episode 2
2021/01/29
Sonnika Nel (Predikantespan - Lewensgids) en Olga Ludwick (Kinderwerker) gesels oor die invloed van sosiale isolasie op kinders, waarvoor ouers moet uitkyk en hoe ouers hul kinders hierin kan ondersteun.www.ngtyger.com
Dink - Episode 1
2020/12/04
Zander gesels met Leon Gropp (NG Tygerpoort gemeente) en Ds. JI de Wet (Oosterlig gemeente) oor digitale kerk-wees.www.ngtyger.com
Podcast reviews
Read Dink podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Dink relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.828007448
Huberman Lab
Scicomm Media

4.240683
To Be The Man
Podcast Heat | Cumulus Podcast Network

4.41511172000
The Ben Shapiro Show
The Daily Wire

4.2155648
TENNIS.com Podcast
TENNIS.com Podcast/Tennis Channel Podcast Network

4.510837769
The Joe Budden Podcast
The Joe Budden Network

4.611617506
The Bulwark Podcast
The Bulwark

4.711465388
Matt and Shane's Secret Podcast
Matt McCusker & Shane Gillis

4.82496178
Smosh Reads Reddit Stories
Smosh

4.975140746
Small Town Murder
James Pietragallo, Jimmie Whisman

4.71271593
Bulwark Takes
The Bulwark
