Unlock WynVirDiePyn: die Podcast podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from WynVirDiePyn: die Podcast podcast
Wat is 'n ally?
2023/06/13
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het.
Hierdie is eintlik maar net 'n gesprek oor versoening, en hoe ons WEL om dieselfde tafel kan sit ... Is dit moontlik?
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Aletta Francina, die plaasmeisie.
2022/09/13
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Tollie Parton
2022/08/07
Ek vertel die storie agter die Tollie wat my lewe verander het.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
WynVirDiePyn gesels met Schalk Bezuidenhout
2022/05/09
Schalk is tans in London, maar in gees, het ons saam om 'n braaivleisvuur gesit en chat. Luister hier!
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
RUDI CLAASE: Hoekom ek vir hom kwaad was.
2022/04/11
Wonderlike dinge begin gebeur as mens verby aannames kyk ...
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
GURT IS TERUG!
2022/03/19
'n Langafstand verhouding.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
BOUWER BOSCH: HOE GAAN DIT MET HOM?
2022/03/17
Ons het REGTIG lekker gesels.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
My toer en die "gay agenda"
2022/03/06
Alhoewel ek bewus is van die feit dat hierdie episode 'n paar mense kan kwaad maak, hoop ek eintlik net dat dit val op vrugbare grond.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Melissa Myburgh: DINGE VAN 'N KIND!
2022/01/21
Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Nico Scheepers en sy schnitzel, maar ook Nêrens, Noord-Kaap.
2022/01/12
Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;)
Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Cintaine Schutte: LEES DIE FYNSKRIF!
2022/01/04
Dit sal vir my baie beteken as jy kan subscribe tot die podcast, vir R80 'n maand: selfs al kan jy verniet hierna luister. Besoek my website, al die details is daar.
www.wynvirdiepyn.com
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Shimmy Isaacs: Van retail tot stand-up comedy.
2021/12/26
Het jy geweet hierdie bekende Suid-Afrikaanse komediant het eens op 'n tyd vir Mr Price gewerk? Ook, Shimmy is glo 'n fan van die DAGGA party. Luister! En onthou om te subscribe.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on WynVirDiePyn: die Podcast relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.72051946
Down in Alabama with Ike Morgan
AL.com

4.91381050
Kinda Funny Gamescast: Video Game Podcast
Kinda Funny

4.7503622
The How of Business - How to start, run, grow and exit a small business.
Henry Lopez

4.866894
Art of Procurement
Philip Ideson

4.22433454
We Met At Acme
Dear Media, Lindsey Metselaar

4.7167500
Section 336 - Baltimore Orioles Talk
Section 336

4.915958
Stronger by Design for Women with Michelle MacDonald
Michelle MacDonald

4.522396
The Native Plant Podcast
Native Plant Podcast

4.4236946
Reuters World News
Reuters

4.7172172
Doing It Together: Making Sense of Low Libido, Sex, and Intimacy in Marriage.
Janna Denton-Howes: Marriage Coach | Sex Educator | Low Libido Expert