1560855012
Naguil

Advertise on podcast: Naguil

This podcast has
2 episodes
Language
English
Publisher
Nova Mentis
Explicit
No
Date created
2021/03/30
Latest episode
2021/08/06
Average duration
58 min.
Release period
130 days

Description

Nova Mentis is 'n nie-winsgewende organisasie wat jongmense saamtrek om optimale ekonomiese, opvoedkundige, kulturele, tegnologiese en ander oplossings vir Suid-Afrika te bied.

Unlock Naguil podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Social media

Check Naguil social media presence


Podcast episodes

Check latest episodes from Naguil podcast


#4: Prof. Hermann Giliomee oor kultuur, taal, identiteit en sy lewe
2021/08/06
Tian Alberts gesels met professor Hermann Giliomee – vooraanstaande historikus en outeur in Suid-Afrika – oor kultuur, taal, en relevant geskilpunte onder Afrikaners in die verlede en vandag. Die uitdagings van jong Afrikaners word ondersoek teen die agtergrond van uitdagings van die verlede, en prof. Giliomee vertel interessante staaltjies uit sy verlede.
#1: Studente is idiote (wat risiko's moet neem)
2021/03/29
Tian Alberts en Jacques Burger gesels oor studentwees, risiko's, die oorgang na die werksplek, emigrasie, en toekomsplanne in gemeenskapsverband. Hoekom is dit belangrik om risiko's te neem op universiteit en terwyl jy jonk is? Wat is goeie en slegte redes om te emigreer? Kan 'n mens 'n veilige toekoms in Suid-Afrika bou terwyl jy jouself verskans teen die mees ooglopende probleme en bedreigings? En hoe hanteer 'n jongmens die heersende kansellasiekultuur waarin jy loopbaanselfmoord pleeg wanneer jy dit sê waarin jy regtig glo?

Podcast reviews

Read Naguil podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on Naguil relevant audience podcasts


What do you want to promote?