
Advertise on podcast: Magalies Potgooi
Rating
5from
This podcast has
205 episodes
Language
EnglishPublisher
Magalies Afrikaanse PodcastExplicit
Yes
Date created
2021/05/06
Latest episode
2026/04/21
Average duration
56 min.
Release period
6 days
Description
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: [email protected] Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Unlock Magalies Potgooi podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Magalies Potgooi podcast
[192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme
2026/04/21
Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme?
Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z
Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu
Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie:
00:00; Inleiding
08:59; Die Debat
50:57; Afsluiting
[191] Kan die toekoms voorspel word?
2026/04/14
Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness.
Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY
Hoofstukke:
00:00; Weervoorspelling en chaos theory
15:07; Determinisme & Laplace's Demon
28:46; Randomness
38:48; Die mens se invloed
51:06; Multiverse en afsluiting
[190] Pop! Project Hail Mary
2026/04/07
Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek.
Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDym
Hoofstukke:
00:00; Rudolph se Excavator avonture
09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap
23:22; Bietjie oor Rocky die alien
26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter die skerms
32:52; Baie oor Rocky die alien
42:38; Samewerking as tema
48:04; Boek vs fliek, opsomming, Weir ander werk
[Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan!
2026/04/05
Yay! Ons is oppad maan toe!
Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2
[189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment
2026/03/31
Ons crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry.
Nog boekklub episodes: https://open.spotify.com/playlist/46SsKSnX6W11gI94teKiRy
Hoofstukke:00:00; Inleiding, David Brent-verwysing
07:41; Plot, impak, storie se agtergrond, hoofkritiek
20:19; Hoofidees, filosofie, meer oor die plot
29:46; Die daad, motivering en emosionele impak
39:44; O, die drama!
47:21; Afsluiting, Dostoevsky se lewe
[188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn
2026/03/24
Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag.
Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwR
Hoofstukke:
00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle
17:53; Higher-Order Thought Theory
27:34; Global Workspace
37:51; Predictive Processing
45:23; Integrated Information Theory
56:25; Opsomming en gunsteling
[187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic)
2026/03/17
Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie.
Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyHoofstukke:
00:00; Hoekom val die appel vd boom af
09:45; Aard van natuurwette en verhoudings tussen state
16:48; Anti-wetenskap? Ontologie vs Epistemologie, Kousaliteit
37:37; Patrone, Assembly Theory, Essensialisme
47:42; Relevante konsepte soos logika en possible worlds
[186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)
2026/03/10
Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer.
Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2
Hoofstukke
00:00; Inleiding en agtergrond
08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur
14:20; Wraakfliek? Oor Sammy, emosionele geheue
23:18; Doel van geheue, cryptomnesia30:40; Jy raak wat jy inneem, prospektiewe geheue, memory hacks
37:16; Extended mind, aandag & geheue, nog hacks
43:00; Muscle memory, implisiete leer, vergeet & vergewe
51:33; Pas jou herinneringe op, afsluiting
[185] Moet kinders van sosiale media verban word?
2026/03/03
Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen.Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is.
Hoofstukke
00:00; Agtergrond en studies
07:53; Geslagsverskille
12:31; SM voordele, politieke sensuur
22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels
31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke sensuur;
39:00; Platforms sit in ander lande
42:42; ID vir pornografie; Opsomming
[184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)
2026/02/24
Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots.
Hoofstukke:
00:00; EU regulasies en ander nuus
05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies
16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofie
24:06; AI verslawing & regulasies
30:34; Die goeie kant, God-agtige AI
34:10; Veiligheid, deepfakes, viraliteit
41:04; Valse ekonomiese beloftes, kragverbruik
47:23; AI’s wat namens jou besluit
51:18; Voorkomende maatreëls
54:19; Self-checking en konsepbegrip inbou
[183] Hermetisme (met Dewald)
2026/02/17
Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.
Hoofstukke:
00:00; Is die woohoo soos Astrologie?
07:27; Die 7 beginsels
18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme
27:48; Moderne invloede
31:05; Antieke sielkunde
48:39; Alchemie
57:03; Opsomming
[182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme
2026/02/10
(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus
Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)
[181] Klets: Sluimerende Gruwel
2026/02/03
Hoofstukke:
00:00; Gediertes wat jou laat skrik
08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?
12:23; Sleutels en vertroue in familie
15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits
19:57; Mistaken Identity
24:00; Valse herhinneringe en skool liefde
28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel
32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens
40:36; Was normaal, maar nou is absurd
46:38; Freud & Kanneman
51:52; Dead Naming, Cosmic Horror
56:41; Flieks
[Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!
2026/01/30
Al die nuuste ruimte verkennings nuus.
Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj
Hoofstukke:
00:00; Maan toe!
09:50; Blue Origin
17:01; SpaceX
22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight
29:10; Teleskoopfotografie
35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus
39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son
45:37; Afsluiting
[180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)
2026/01/27
Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek.
Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT
Hoofstukke:
00:00:00; Darwin & Dawkins
00:11:31; Creationism populariteit
00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie?
00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA
00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis
00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome
01:00:51; Ontwerp vs Evolve &Meer oor gapings
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Magalies Potgooi relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.7164185
The Naked Pravda
Медуза / Meduza

4.8204388
Thrive with Kira Sabin: A Positive Psychology Podcast
Kira Sabin

4.421431
Mission Brief: The Official Podcast of the Israel Defense Forces
IDF

519311
SocialMinds - A Social Media Marketing Podcast
SocialChain

3.85185
dreißig.
Katrin Feuerstein, Christina Calaminus, Clare Devlin

4.823630
Chronological ESV Bible Plan with Robert Smith
Crossway

4.8213304
FOH with Kelly Sullivan and Lillian DeVane
FOH

516220
The Horse & Hound Podcast
Horse & Hound

4.811499
Draft Zero: a screenwriting podcast
Chas Fisher and Stuart Willis

4.5202233
Stranger Danger: A True Crime Podcast
Stranger Danger: A True Crime Podcast