1577356448
PRAATING

Advertise on podcast: PRAATING

Rating
★★★★★
5
from
2 reviews
Categories
Country
United States
This podcast has
52 episodes
Language
English
Date created
2021/07/20
Latest episode
2025/10/02
Average duration
86 min.
Release period
44 days

Description

Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!

Unlock PRAATING podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Podcast episodes

Check latest episodes from PRAATING podcast


BEER ADRIAANSE
2025/10/02
Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die coolste ding ooit. En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas. Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf pas wakker geword het, óf pas ’n gedig klaargeskryf het. Of altwee. Hy’s ’n akteur wat soms ’n filosoof is, ’n regisseur wat soms ’n berg is, en ’n mens wat altyd ’n beer is — met ’n klein letter b én ’n groot letter B. Hy’t al gehuil met styl, gelag met wysheid, en geskryf soos iemand wat weet hoe stilte klink. Welkom by Praating. Die ou met die coolste naam in die land... Beer Adriaanse. Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
ZETSKE VAN PLETZEN
2025/09/25
Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag. Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees vir die wêreld. Vandag se gas is ’n aktrise wat jy dalk ken uit 7de Laan, Getroud met Rugby, Catch Me A Killer, Diepe Waters, Bakgat! en nog vele meer. Maar haar grootste rol bly haar rol as ma, mens en suster. Sit jul hande bymekaar vir Zetske van Pletzen — my sussie! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
BRENDAN PEYPER
2025/09/18
Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier! Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal! Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — deesdae is hy meer op dun eish. Die man ken van eishskaats! Maak geraas vir die absolute sensasie: Brendan Peyper! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
DEMI LEE MOORE
2025/09/11
Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses. In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare P-woord. Goeiste, moenie my hier vandag opgewerk maak nie! Ons is gelukkig genoeg om die pop-prinses van Afrikaanse musiek vandag hier by ons te hê! Sy drip van talent... not to be confused with Demi Moore. Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
ARNO CARSTENS
2025/09/04
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was! Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive! Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen? 'n Arno Carstens. Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
MIKE BOLHUIS
2025/08/28
Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid. Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip... En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee. But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019. Die enigste mens wat ’n moordenaar, ’n politikus én ’n papegaai binne dieselfde uur kan ondervra... Sonder koffie. Hy is ook ’n fan van groot hare, en hy’s hier om te praat. Maar moenie probeer lieg nie — cos he will weet! Welkom by PRAATING... Die een, die enigste: MIKE BOLHUIS. Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
HANNON BOTHMA
2025/08/21
They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi? They say die snor is powerful — maar is dit pragtig? They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy? Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik?  Ek draai met hierdie groot vrae na ons gas vandag... Ons land se top Glam Guru. Die Afrikaanse Ken Doll. Hy ooze Kenergy én King-energy! Entrepreneur, businessman en bad bitch! Dames en here, sit julle hande bymekaar vir die prins van prag... HANNON! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
LIZZ MEIRING
2025/08/14
Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek! Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning. Sweet ’n Short tot Pretville. Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters.  Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos. Hester en Ester Bester, Ballade vir ’n Enkeling, Agter Elke Man, Villa Rosa... Aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger — ’n kulturele ikoon. Haar bynaam is "Bizzie Lizzie" omdat sy soms aan ses of meer produksies tegelyk werk. Sy sit die Molly in Molly en Wors! Ek praat natuurlik van die charismatiese en snaakse: Lizz Meiring! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
EMO ADAMS
2025/08/07
Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo! Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer. Hy’s wat mens noem: ’n Geesmissiel. The man can sing. The man can dance. Jou charisma staan nie ’n kans! Tall, dark, and Afrikaans... The one and only: Emo Adams! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
BOBBY VAN JAARSVELD
2025/07/31
Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany. Die tannies love hom — en haat hom — afhangende van of hy sing of op die silwerdoek is. Tannies, maak gereed vir die een en enigste Bobby van Jaarsveld! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
NICHOLIS LOUW
2025/07/24
We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal? Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels? Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit! Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.” Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
PIERRE VAN PLETZEN
2024/02/29
Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede. Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys. Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter.  Persoonlik I don't see him as any of those karakters.  Ek sien hom as die man wat al pakslae, insig, wysheid en baie liefde gegee het. Sit julle hande bymekaar vir  the KAKGROOTHOND! Die Prins van Stilfontein. Die OG, die Big dog... Pierre van Pletzen - my pa. Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
TOBIE CRONJÉ
2024/02/22
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston.  Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond. Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!   Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders. Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous.  So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
KATINKA DIE KAT
2024/02/15
They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating? My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die lewe se gesig en bring joy vir ander deur hulle skerms. Dalk is sy ook eendag die host van Boer soek 'n vrou. Niks is onmoontlik nie. Sit julle hande by mekaar vir Katinka die Kat! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
CHRIS CHAMELEON
2024/02/08
Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun. Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie.  Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde. Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA. Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luisteraars.  Hy’s die Swiss army knife van die Suid-Afrikaanse entertainment industry en dié is sy eerste onderhoud in byna vyf jaar! Die man. Die myth. Die vrou. Die legende. Chris Chameleon! Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees. https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

Podcast reviews

Read PRAATING podcast reviews


5 out of 5
2 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on PRAATING relevant audience podcasts


What do you want to promote?