
Advertise on podcast: Springbok Rugby Potgooi
This podcast has
11 episodes
Language
EnglishPublisher
Springbok Rugby PotgooiExplicit
No
Date created
2021/08/12
Latest episode
2023/09/19
Average duration
40 min.
Release period
86 days
Description
"Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul pad na die Rugby Wêreldbeker 2023. In elke episode bespreek ons 'n verskeidenheid van onderwerpe—van sleutelspelers en wedstrydstrategieë, tot die kulturele impak en nasionale trots wat die span in Suid-Afrika ontsteek.
Unlock Springbok Rugby Potgooi podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Springbok Rugby Potgooi podcast
'n 7:1 Bank teen Ierland! Hier kom 'n ding! RWB23 - Ep3
2023/09/19
Dis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikkie wat tans in Frankryk is en Saterdag die wedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland in die Stade de France gaan kyk.
Die Springbokke verslaan die Skotte 18-3! Episode 2
2023/09/11
Die Bokke skop hul Wereldbeker af op oortuigende wyse en laat die Skotte baie gewoon lyk in hul opening wedstryd van die Rugby Wereldbeker 2023.
Rugby Wereld Beker 2023 Voorskou! Episode 1
2023/09/06
Sluit aan by ons wekelikse podcast, "Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul pad na die Rugby Wêreldbeker 2023. In elke episode bespreek ons 'n verskeidenheid van onderwerpe—van sleutelspelers en wedstrydstrategieë, tot die kulturele impak en nasionale trots wat die span in Suid-Afrika ontsteek. Ons voorsien jou met eksklusiewe onderhoude, insiggewende analises en passievolle besprekings wat jou as ondersteuner nader aan die aksie bring. Moet nie uitmis op hierdie onontbeerlike luisterervaring vir enige Springbok ondersteuner nie. Teken in en wees deel van die reis na oorwinning!
Die Bokke Verloor 12-13 in die 2de Toets teen Wallis in Bloemfontein - Episode 7
2022/07/14
Gareth Anscombe het aan ons gedoen wat Damien Willemse aan Wallis gedoen het in die 1ste toets. Die Bokke loop die hele wedstryd voor tot in die 78ste minuut toe Gareth Anscombe 'n Willemse op homself trek en 'n doel skop van reg teen die kantlyn oorsit. Die "eksperiment" het amper gewerk maar toe nie heeltemal nie. Wallis wen vir die eerste keer in hul geskiedenis in Suid-Afrika. Die reeks staan 1-1, ons gaan nou Kaapstad toe om die "finaal" te speel.
Episode 7 - Die Bokke wen 32-29 in die 1ste Toets teen Wallis op Loftus (2 Julie 2022)
2022/07/06
Dit was 'n naelbytstryd maar 'n koelkop Damien Willemse het die verhoog syne gemaak en 'n strafskop oorgetik in die 82ste minuut om vir die Bokke die wen te gee. Ons praat ook oor die verassende Bok-span wat gekies is vir die 2de toets.
Springbok Rugby Potgooi Episode 6 - Wallis teen die Springbokke
2022/07/01
Dis die begin van die internasionale rugby seisoen! Ek en Albert praat oor die sukses van die Suid-Afrikaanse spanne in die URC, die eerste toets tussen Wallis en die Springbokke op 'n uitverkoopte Loftus en ook so vinnig oor al die ander internasionale toetse wat hierdie naweek gespeel gaan word!
Episode 5 - Die Bokke wen 29-10 in die 2de Toets teen Argentina
2021/08/23
Ons praat oor klipharde 2de toets tussen die Bokke en die Pumas en ook oor die onsekere toekoms van die Rugby Kampioenskap as gevolg van lockdowns in New Zealand en Suid-Afrika.
Episode 4 - Die Bokke wen 32-12 in die 1ste Toets teen Argentina!
2021/08/15
'n Oortuigende oorwinning van 32-12 oor Argentina in die 1ste toets van die Rugby Kampioenskap wat gesien kan word as die "B-Span" van die Bokke. Ons is aangenaam verras deur die gemak waarmee die Bokke hul Rugby Kampioenskap afskop en dit maak ons sommer meer opgewonde oor die res van die Kampioenskap!
Episode 2 - Die Springbokke Wen die Reeks!
2021/08/08
19-16 is die telling en die Springbokke wen die 2021 Britse Ierse Leeus toer 2-1! Wat 'n reeks en wat 'n naelbytstryd in die 3de toets. Die Bokke se karakter en veggees was ongelooflik! Luister en gesels saam met my en Albert waar ons die wedstryd bespreek.
Springbok Rugby Potgooi - Episode 1
2021/08/07
Ek en Albert praat oor die Britse en Ierse Leeus toer na Suid-Afrika teen die Springbokke. Die reeks staan 1-1 en hierdie Saterdag is die beslissende toets. Wie gaan en wen en geskiedenis maak!?
Podcast reviews
Read Springbok Rugby Potgooi podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Springbok Rugby Potgooi relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.4371061566
The Megyn Kelly Show
SiriusXM

4.888901269
Fearless with Jason Whitlock
Blaze Podcast Network

4.8118931000
Mind Pump: Raw Fitness Truth
Sal Di Stefano, Adam Schafer, Justin Andrews, Doug Egge

4.8102131585
Tara Brach
Tara Brach

4.541561215
Something You Should Know
Mike Carruthers | OmniCast Media

4.513841343
Strictly Anonymous Confessions
Kathy Kay

4.8292781897
Fantasy Footballers - Fantasy Football Podcast
Fantasy Football

4.62382612
Football Weekly
The Guardian

4.45387666
Two Judgey Girls
Two Judgey Girls

3.8258501152
The Viall Files
Nick Viall