
Advertise on podcast: AGS Dinamika Preke
This podcast has
156 episodes
Language
EnglishPublisher
AGS DinamikaExplicit
No
Date created
2021/09/10
Latest episode
2026/11/15
Average duration
29 min.
Release period
7 days
Description
Preke van AGS Dinamika
Unlock AGS Dinamika Preke podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from AGS Dinamika Preke podcast
Wees 'n Cheerleader
2026/11/15
Iemand wat in jou glo het die potensiaal om die rigting van jou lewe te verander. Wie glo in jou? Wie is jou cheerleaders? Barnabas was Paulus en Markus se cheerleader, hy het die potensiaal in hulle gesien toe ander hulle nie 'n kans wou gee nie. Die wêreld het Barnabasse nodig. Kom ons WEES CHEERLEADERS wat ander bemoedig.
Net een sin
2026/11/08
Paulus skryf 1 lang sin wat soveel waarheid inhou... Wie is jy in Christus? Wat is jou kondisie? Wat is God mee besig? Wat is jou doel? Wat is God se hart vir my?
Back to the Future
2026/11/01
Om geloof vir die toekoms te hê beteken dit dat ons soms nodig het om terug te kyk in die verlede. Dit wys dat die Here getrou was en weer getrou sal wees. Sy goedheid is vir ewig!
Sy Kruis Bou Ons Huis
2026/10/25
HUIS is meer as net 'n gebou, dis 'n atmosfeer en 'n kultuur. Huis is waar die hart is. Jesus is nou besig om vir jou 'n huis te bou in die hemel, maar tot daardie huis reg is gee Hy vir ons 'n geestelike tuiste op aarde. Jy is 'n steen in God se huis en Jesus is die Eienaar. Mag die sement van liefde ons aan mekaar vasbou.
Gaan wees Lekker
2026/10/18
Wat sout is vir kos is ons as kinders van die Here vir hierdie wêreld. Ons gee geur, kwaliteit en keer dat dit nie ‘vrot’ nie. Ons is daar om God se ‘geur’ van goedheid vry te stel met rein lewens.
Die lewe is beter in KLEUR
2026/10/11
Om Sondae kerk toe te gaan is baie meer as om net daar te wees. Elke kind van die Here het ? verantwoordelikheid teenoor mekaar. Dis belangriker as wat ons ooit besef.
Dun gesmeer
2026/10/04
God is sigbaar deur Jesus... En die Volheid van God is vir ons gegee!
Kom ons leef vanuit Sy Volheid.
Agter jou skild
2026/09/27
Almal van ons kruip weg agter ons Skild... Maar is dit so effektief soos wat jy dink?
Die aanvalle kan gekeer word, kom ons staan in geloof op Sy Woord!
Het jy nog.....adrenalien?
2026/09/20
Ons mag nooit gewoond raak aan dit wat ons het as kinders van die Here nie. Daar is christenne in lande wat vervolg word wat enigiets sal wil gee om te kan hê wat ons het. Kom ons leef op so manier dat die volgende generasie op ons skouers kan staan.
a.g.v. of t.s.v.
2026/09/13
Is jy 'n agv-mens of 'n tsv-mens? As ons nie ons gedagtes gevange neem nie word ons gevangenes van ons gedagtes. Neem 'n vooruitgedateerde besluit dat Jesus altyd eerste kom in jou lewe. Tsv hoe jy voel, wat mense sê of jou omstandighede kies om te fokus op Jesus.
Die Leeu en die Reus
2026/09/06
Hierdie lewe is nie aldag maklik om te leef nie. Jesus het dit baie duidelik vir ons geleer. Selfs in moeilike en uitdagende tye waarin ons leef met leeus en reuse wat ons wil bang maak - kan ons dapper en vol moed wees. Dawid en Benaja leer ons dit.
Wie het jou vertel?
2026/08/30
God vra die mens 3 vrae in Genesis 3. Mag ons groei soos ons Sy vrae in ons lewens ook antwoord.
Hoe verf jy?
2026/08/23
Ons mag nooit toelaat dat ons verhouding met die Here stagneer nie. Die Here het ons geroep om Hom met passie en energie te dien. Daar moet altyd vordering en groei wees.
Skryf jou toets
2026/08/16
Ons het 'n keuse: wees tevrede met 'n gemiddelde lewe of kies die lewe in oorvloed. Die Here berei ons voor en dan kom die toets en daarna die deurbraak en die groei. Skryf jou toets en moenie dat vrees jou ontneem van jou volle potensiaal nie. Daar is meer, die Here beplan vir jou 'n A in hierdie lewe!
Waar God my ontmoet
2026/08/09
Waar God MY Ontmoet… Dis soms nie waar ons verwag nie, maar die Here sien ons en Hy ontmoet ons net daar waar ons is.
Podcast reviews
Read AGS Dinamika Preke podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on AGS Dinamika Preke relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.79026375
Life is Short with Justin Long
Audible

4.714149353
Bad Friends
Bobby Lee & Andrew Santino

4.7133275
10 to Life
Annie Elise

4.76763467
Criminology
Emash Digital & Mike Ferguson, Mike Morford

4.87554989
The Dr. John Delony Show
Ramsey Network

4.512669676
RedHanded
RedHanded

4.959992000
Legal AF by MeidasTouch
MeidasTouch Network

4.7292862000
The Michael Knowles Show
The Daily Wire

4.930912000
The Quote of the Day Show | Daily Motivational Talks
Sean Croxton

4.9248151467
Unashamed with the Robertson Family
Tread Lively