1585475124
Bok Jaaaa!

Advertise on podcast: Bok Jaaaa!

Categories
Country
United States
This podcast has
11 episodes
Language
English
Explicit
No
Date created
2021/09/11
Latest episode
2021/09/27
Average duration
27 min.
Release period
7 days

Description

'n rugby podcast show waar die podcast skaamteloos spog met hul diepgaande kennis en menings oor Suid-Afrikaanse rugby

Unlock Bok Jaaaa! podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Podcast episodes

Check latest episodes from Bok Jaaaa! podcast


100ste Bokke tn All Blacks -- Post Match Gesprekke
2021/09/27
As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil wees, stuur 'n voice note hier: https://anchor.fm/bokjaaaa Jacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die 100ste wedstryd wat die Springbokke gespeel het teen die All Blacks in die Rugby Championship kompetisie van 2021. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
100e wedstryd tussen All Blacks en Bokke - Prematch Gesprekke
2021/09/24
As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil wees, stuur 'n voice note hier: https://anchor.fm/bokjaaaa Jacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die opkomende wedstryd wat die Springbokke gaan speel teen die All Blacks in die Rugby Championship kompetisie van 2021. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
Springbokke teen Wallabies (RC Post Match Gesprekke)
2021/09/20
Jacca en Pieda gesels in hierdie episode oor die twee onverwagte nederlae wat die Springbokke deurgeloop het teen die Wallabies in die Rugby Championship kompetisie van 2021.  As julle jul stem wil dik maak en op die podcast gefeature wil he, stuur 'n voice note hier: https://anchor.fm/bokjaaaa --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
Springbokke teen Wallabies (RC Pre Match Gesprekke)
2021/09/09
Stuur voice notes hier groot asseblief en dankie: https://anchor.fm/jaco46/message Hierdie episode gesels Pieda en Jacca oor die wedstryd wat hierdie Sondag gespeel gaan word tussend die Sprinbokke en die Wallabies wat as deel van die Rugby Championship vorm. Hulle deel hul menings oor die spankeuses, musiek (ja selfs dit),  en asook hul voorspellings.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
Rugby Championship - Springbokke t Argentinië (Post Match Gesprek)
2021/08/17
Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message In hierdie episode gesels Jacca en Pieda oor die eerste toets wat die Springbokke gewen het teen die Argentyne in die Rugby Championship reeks. Moenie vergeet om die link te gebruik om voice messages vir ons te stuur nie! Ons wil dit graag op die podcast gebruik! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
Rugby Championship - Springbokke t Argentinië (Prematch Gesprekke)
2021/08/13
In hierdie episode gesels Jacca, Pieda en 'n spesiale gas oor die opkomende wedstryd tussen die Springbokke en die Argentyne vir die eerste wedstryd van 2021 se Rugby Kampioenskappe. Ons deel ons insette oor die spankeuse en ook die wedstryd telling se voorspelling. Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
BI Leeus Toer - Derde Toets Post Match Review
2021/08/09
Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message In hierdie episode gesels Jacca en Pieda oor die finale toets wat die Springbokke gewen het teen die BI Leeus wat ook beteken het dat hulle die reeks gewen het. Hulle bespreek die laaste wedstryd, die reeks as n geheel en ook komende wedstryde wat dalk mag kom binnekort vir die Springbokke. Moenie vergeet om die link te gebruik om voice messages vir ons te stuur nie! Ons wil dit graag op die podcast gebruik! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
Pre-match Bonus: Wedstryd Voorspellings en Springbok Span Opinies (3e Toets - BI Leeus vs Springbokke)
2021/08/07
In vandag se kort episode speel ons van ons vriende se "voice messages" wat ingestuur is waar hulle dan hul menings lig oor die Springbok span keuses en dan ook sommer hulle voorspelling maak van die eindtelling in Saterdag se finale en "decider" wedstryd tussen die Springbokke en die BI Leeus. Bok JAAA! Stuur vir ons voicenotes hier: https://anchor.fm/jaco46/message Moenie vergeet om die link te gebruik om voice messages vir ons te stuur nie! Ons wil dit graag op die podcast gebruik! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
BI Leeus Toer - Tweede toets post match review
2021/08/02
Luister na die (baie meer positiewe) gesprek tussen Pieda en Jac oor die resultaat tussen die Britse en Ierse Leeus se tweede toets teen die Springbokke. Lekker luister! Moenie vergeet om vir ons voice messages te stuur nie, sien die link hieronder:  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
BI Leeus Toer - Eerste toets post match review
2021/07/25
Hier gesels Jacca en Pieda oor die resultaat van die eerste Britse en Ierse Toets. Ons deel ons mening oor die die spelers, redes hoekom ons die Bokke verloor het en wat ons kan doen om reg te wees vir die tweede toets. Moenie vergeet om voice messages in te stuur nie sodat ons dit kan feature in volgende week se episode. Bok Ja! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message
Trailer
2021/07/23
Bekendstelling van die gashere op die Bok Ja! Rugby Podcast. Eerste Episode begin 26 Julie 2021 waar ons die spel tussen Die Bristse Leeus en die Springbokke se eerste toets uitslag bespreek. Moet dit nie misloop nie! Want.... Bok Jaaaa! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bokjaaaa/message

Podcast reviews

Read Bok Jaaaa! podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on Bok Jaaaa! relevant audience podcasts


What do you want to promote?