Advertise on podcast: Mierspoortjies
This podcast has
475 episodes
Publisher
AntonExplicit
No
Date created
2024/04/25
Latest episode
2026/10/12
Average duration
11 min.
Release period
5 days
Description
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Podcast episodes
Check latest episodes from Mierspoortjies podcast
Goggas vir ete
2026/10/12
dit is bak en brou by die skool. Wat sal die oerwoudkinders maak om te eet?
Die Grotman
2026/10/09
wat het met die Ysman gebeur op die plaas?
Die Ysman
2026/10/06
Boer Stefaans en Tant Miems kry n besoeker.
Eetgoedland
2026/10/01
Stompie en Stertjie besoek Eetgoedland . Wat is alles daar?
Amadeus se skip
2026/09/27
Dit was n baie vreemde skip!
Vreemde maats
2026/09/21
Die wilde diere ontdek n vreemde spesie. Watter tipe dier is dit hierdie?
Vang hulle!
2026/09/16
Wie moet gevang word?
Spioen Seerower
2026/09/13
Seerower Die pikkewyne ontdek n vreemde skip. Wie is daarop?
Ek wil vlieg
2026/09/05
Boer Stefaans wil vlieg. Hoe sal hy dit reg kry?
Die muise wil dorp toe
2026/09/02
Wat dink julle... Gaan die muise dit maak tot in die dorp?
Die goggas kom help
2026/08/30
wie sal die oewoud diere kom help?
Volg sy mierspoortjies
2026/08/27
hoe lyk miere se spoortjies?
Alice kuier in Sprokieland
2026/08/23
Hoe beland Alice in Sprokieland?
Koning haai verjaar
2026/08/18
Die pikkewyne wil n koek maak vir Koning haai. Hoe gaan hulle dit reg kry?
Die beer en die mier
2026/08/13
Sê nou net n beer en n muis sit om n vuur.... Waaroor sal hulle gesels?