1748797085
Net nog enetjie

Advertise on podcast: Net nog enetjie

Categories
This podcast has
91 episodes
Publisher
Maroela Media
Explicit
No
Date created
2024/05/28
Latest episode
2026/09/10
Average duration
25 min.
Release period
8 days

Description

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.

Podcast episodes

Check latest episodes from Net nog enetjie podcast


Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92
2026/09/10
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se verduideliking dat sy beleid eintlik inklusief is – ons verstaan die woorde net verkeerd. Hulle vra ook waarom dit belangrik is om teen onredelike vereistes en norme terug te druk, eerder as om bloot te aanvaar dat “dit nou maar die wet is”.
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91
2026/09/03
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl die gebou agter hulle aan die brand is? 00:00 Welkom terug 02:12 Alles ANC 05:28 Hoekom die rusbank wen 08:28 ANC mis die bus 12:58 Mega-metro, mega-gemors
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
2026/08/27
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter nog nie mooi op hok is nie, het hulle vanjaar besluit om ʼn mej. Munisipaliteit te hou en die finaliste, eerder as kandidate, vir al die metro’s aangewys. In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Tania Heyns oor hierdie en ander politieke verwikkelinge.
Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
2026/08/13
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is die vraag wat die beste antwoord dan op ons probleme gáán wees?
Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88
2026/08/05
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87
2026/07/30
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond? In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor die stand van die media in Suid-Afrika.
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86
2026/07/23
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of Afrikaners onkant is wanneer hulle aan hulle eie kant wees? Is jy noodwendig téén almal anders wanneer jy bloot aan jou eie kant wil wees?
Net nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85
2026/07/16
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en Panyaza Lesufi se vrese vir wit gevaar.
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
2026/07/08
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82
2026/06/24
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle buitelanders, ook wettige immigrante, geteiken word? Is die regering hierdie keer voorbereid om moontlike openbare onluste en geweld stop te sit voor dit uitbreek?
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk
2026/06/18
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen as minister van landbou te verwyder en Willie Aucamp in sy plek aan te stel. Is hierdie skuif ’n paar maande en hofsake te laat of kan dit dalk nog stemme onder boere en Afrikaners help terugwen ná die skade wat Steenhuisen verrig het?
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan
2026/06/10
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
2026/06/04
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
2026/05/28
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77
2026/05/21
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77

Podcast reviews

Read Net nog enetjie podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on Net nog enetjie relevant audience podcasts


What do you want to promote?

You may also like to advertise on these Podcasts