
Advertise on podcast: ekerk Lewendig | Die Podcast
This podcast has
100 episodes
Language
EnglishPublisher
ekerkExplicit
No
Date created
2024/08/16
Latest episode
2026/11/15
Average duration
28 min.
Release period
7 days
Description
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast. By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
Unlock ekerk Lewendig | Die Podcast podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from ekerk Lewendig | Die Podcast podcast
Moenie so 'common' wees nie
2026/11/15
Dis maklik om maar net saam met die stroom te beweeg en te leef soos almal rondom ons. Ons raak so gewoond aan wat die wêreld as normaal beskou dat ons selde vra of daar dalk ’n ander manier van leef is.
Hierdie Sondag help 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 ons om weer te ontdek wat dit beteken om as volgelinge van Jesus anders na die lewe te kyk. Wat gebeur wanneer God se goedheid die manier waarop ons leef, begin verander?
#eKerk #Boodskap
Wanneer die bruidegom langer vat
2026/11/08
Ons hou daarvan om te weet wanneer dinge gaan gebeur. Maar wat maak ons wanneer die wagtyd langer raak as wat ons verwag het? Hoe bly ons gereed wanneer die lewe aangaan en dit voel asof God se beloftes lank neem om waar te word?
Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons om deur Jesus se gelykenis van die tien meisies weer te kyk na wat dit beteken om met verwagting te leef, selfs wanneer die bruidegom langer vat as wat ons gedink het. #eKerk #Boodskap
DIE STORIES | Sarel Visser | Incumbo
2026/11/02
Hierdie maand kuier ons saam met Sarel Visser van Incumbo wat met soveel deernis seniors bedien in onder andere verskeie ouetehuise en preek by die gemeenskap van Capital Park.
Luister vandag na as ons saam gesels oor waar Sarel betrokke is en beleef net ‘n stukkie van sy ongelooflike deernis wat hy het met diegene wat ons soms so baie miskyk.
Indien jy wil betrokke raak, kan jy Sarel ‘n WhatsApp stuur op 082 895 1982
Kyk weer: Waar lê ons veiligheid?
2026/10/26
Ons almal verlang na veiligheid. Ons soek dit in dit wat bekend en voorspelbaar is, in die dinge waarop ons kan staatmaak en die sekerheid dat môre alles nog in plek sal wees. Maar hoe veilig is dit waarop ons ons vertroue bou?
𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om weer te kyk na waar ons ware veiligheid lê, en te ontdek wat dit beteken om ons vertroue te plaas in Jesus, die Een wat ons lewe in sy hande hou.
Leef so dat jy God se oog vang
2026/10/18
Wat beteken dit om só te leef dat God dit raaksien? Die Bybel nooi ons na ’n lewe waarin ons geloof sigbaar word in hoe ons elke dag voor God en tussen mense leef.
Stephan Joubert help ons ontdek hoe ’n lewe lyk wat God se oog vang, en wat gebeur wanneer ons begin leef met ons aandag op dit wat vir Hom saak maak.
#eKerk #Boodskap
[ BYBELSKOOL ] - Die Lukas-evangelie in een reis saam met Jesus, die hemelse fluitspeler
2026/10/14
Kyk weer: Wie het werklik die mag?
2026/10/11
Ons leef in ’n wêreld waar mag sigbaar is in mense, sisteme en instellings wat ons lewens beïnvloed. Dit is maklik om te begin glo dat húlle uiteindelik bepaal hoe die wêreld werk.
Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons om weer te kyk en te ontdek wat Jesus ons leer oor wie werklik die mag het, en wat dit beteken vir hoe ons vandag leef.
#eKerk #Boodskap
Leef makliker want geloof is makliker
2026/10/04
Ons maak geloof soms ingewikkelder as wat dit hoef te wees. Ons dra swaar aan verwagtings en probeer alles reg doen, terwyl Jesus ons telkens terugnooi na ’n eenvoudiger manier van leef en glo.
Stephan Joubert help ons ontdek hoe geloof ons kan leer om ligter en eenvoudiger saam met God deur die lewe te gaan.
#eKerk #Boodskap
DIE STORIES | Lida Grové | Maclear Brei-projek
2026/10/01
Hierdie maand kuier ons saam met Lida Grové wat 'n brei-projek begin het in Maclear.
Lida en haar span brei regdeur die jaar. Eers brei hulle truie, musse, komberse en dan brei hulle 'teddies' vir kinders wat kanker het. Luister vandag na hoe sy die stories vertel van Maclear en hoe 'n hele gemeenskap saam hande vat om 'n verskil te maak.
Indien jy wil betrokke raak, kan jy Lida direk skakel by 082 440 5541
Praat beter, praat die Here se soort taal
2026/09/20
Ons woorde dra gewig. Dit kan mense nader trek, hoop gee en iets van God se hart sigbaar maak in die gewone gesprekke van elke dag.
𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe die Here se soort taal klink, en hoe ons kan leer om anders en beter met mekaar te praat.
#eKerk #Boodskap
Kyk weer: Wanneer jy dink jy leef
2026/09/15
Dit is moontlik om besig te wees, aan te gaan en van buite lewendig te lyk, maar is dit dieselfde as om werklik te leef? Soms het ons nodig om weer te kyk na wat ons as lewe beskou.
𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om weer te kyk en te ontdek wat Jesus ons leer oor ’n lewe wat werklik lewendig is.
#eKerk #Boodskap
Vuur op jou lippe, vuur op jou hart
2026/09/06
Wat in ons harte leef, vind dikwels ’n pad na ons woorde. Daarom maak dit saak waarmee ons ons harte vul en hoe ons kies om met ander te praat.
𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe God ons harte én ons woorde vorm, sodat dit wat oor ons lippe kom iets van Sy teenwoordigheid en goedheid weerspieël.
#eKerk #Boodskap
DIE STORIES | Gesprek met Marinda van Niekerk | PEN
2026/09/01
Hierdie maand kuier ons saam met die dinamiese Marinda van Niekerk van PEN, 'n organisasie wat begin het in die hart van Pretoria se middestad. Hulle is betrokke by kleuterskole, jongmense en hawelose mense.
Hulle maak 'n reusagtige verskil in soveel mense se lewens op 'n daaglikse basis. Luister saam terwyl sy stories vertel van hoe die Here ook by PEN werk.
Indien jy wil betrokke raak, besoek gerus hulle webtuiste by www.pen.org.za
Wanneer jy vas, vas anders
2026/08/31
Vas gaan oor meer as om iets vir ’n tyd lank prys te gee. Jesus nooi ons om dieper te kyk na wat in ons harte gebeur wanneer ons vas, en hoe hierdie geloofsritme ons verhouding met God vorm.
𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe vas ons aandag opnuut op God rig en ruimte skep om bewuster van Sy teenwoordigheid te leef. #eKerk #Boodskap
Volg vandag al die hemel se Top 10 treffer parade
2026/08/20
Elke dag is daar baie stemme wat vir ons vertel wat belangrik is, wat ons moet najaag en waar ons aandag hoort. Maar hoe lyk God se lys van dinge wat werklik saak maak?
𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek wat boaan die hemel se "Top 10 treffer parade" staan, en hoe ons vandag reeds ons lewe kan rig op dit wat vir God waarde het.
#eKerk #Boodskap
Podcast reviews
Read ekerk Lewendig | Die Podcast podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on ekerk Lewendig | Die Podcast relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.824781904
Deck The Hallmark
Bramble Jam Podcast Network

4.916171639
The Kristian Harloff Show
Kristian Harloff

4.847132000
Pat Gray Unleashed
Blaze Podcast Network

4.713452000
The NewsWorthy
Erica Mandy

4.7368531302
Louder with Crowder
Louder with Crowder

4.84326906
The Liz Wheeler Show
Blaze Podcast Network

4.91585838
Allen Jackson Ministries
Pastor Allen Jackson of World Outreach Church

4.8104542000
Steve Deace Show
Blaze Podcast Network

4.813282012
The Jeff Cameron Show ~ Warchant.com
Jeff Cameron Show

4.8259481509
Relatable with Allie Beth Stuckey
Blaze Podcast Network