1834117615
'n Sak Vol Stories

Advertise on podcast: 'n Sak Vol Stories

This podcast has
70 episodes
Explicit
No
Date created
2025/08/19
Latest episode
2026/11/01
Average duration
13 min.
Release period
7 days

Description

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

Podcast episodes

Check latest episodes from 'n Sak Vol Stories podcast


S03E13 Die Keiser met die bok-oortjies
2026/11/01
Niemand weet dat Keiser Trojanus nie gewone mens-ore het nie. Wanneer ‘n jong barbier dit uitvind, moet hy alles in sy vermoë doen om dit te probeer hou. Maar dit is baie, baie makliker gesê as gedaan. Instagram · Website
S03E12 Tiidu en sy fluit
2026/10/24
Wanneer Tiidu op sy fluit speel, kom luister nie net al die mense nie, maar ook al die diere in die bos. Wanneer ‘n groep jagters eendag op die bos toesak, gebruik Tiidu sy Instagram · Website
S03E11 Groot Daan van den Berg
2026/10/17
‘n Groot man genaamd Daan moet ‘n plan maak om vir sy ewe groot en honger gesin iets te kry om te eet. Sal hy ‘n draak kan uitoorlê vir genoeg kos vir ‘n jaar? ‘n Afrikaanse weergawe van die bekende Romeense “Stan Bolovan” legende. Instagram · Website
S03E10 Jan en die Boontjierank
2026/10/10
Wanneer Jan sy ma probeer help deur hulle getroue koei te ruil vir ‘n hand vol towerbone, is dit net die begin van ‘n reuse avontuur soos min. Instagram · Website
S03E09 Die Drie Wense
2026/10/03
‘n Arm houtkapper se goeie daad word met drie wense beloon, maar tussen hom en sy vrou slaag hulle daarin om nie die heel beste van die geskenk te maak nie. Instagram · Website
S03E08 Die Klein Mensies se Geskenke
2026/09/26
In die tye voor motorkarre, busse en treine, het mense te voet gestap na waar hulle moes wees. Eendag was 'n kleremaker en 'n goudsmid saam op reis. Laat een middag, net toe die son agter die berge begin wegsak, het hulle die klank van musiek vanuit die verte gehoor. Hoe nader hulle gekom het, hoe duideliker het die wysie geword Instagram · Website
S03E07 Peter en die Wolf
2026/09/20
Peter hou van buite speel saam met al die diere, maar sy oupa is met goeie rede bang vir die groot, wrede wolf wat buite rondloop. Sal Peter na goeie raad luister, of is hy en sy dierevriende in vir ‘n groot verrassing? Luister gerus saam na hierdie vertelling van Prokofiev se klassieke kindeverhaal. Instagram · Website
S03E06 'n Hond Met 'n Been
2026/09/12
Benerige Bennie het nie gekies om deel van die lewende dooies te wees nie, maar arme Neels het ook nie gekies om ‘n weerhond te word nie. Sal die twee mekaar met hulle nuwe, vreemde sitausie kan help? Instagram · Website
S03E05 Die Donkie en die Skoothond
2026/09/05
‘n Fabel van Esopus oor ‘n boer wat sy hondjie graag bederf en ‘n arme donkie wat wens hy kan ook so behandel word. Sal sy plan werk? Ons sal maar moet wag en sien... Instagram · Website
S03E04 Aladdin
2026/08/29
Die immergewilde verhaal oor ‘n jong seun wat op ‘n lamp afkom wat sy hele lewe verander. Maar dit maak hom ook die teiken van jaloerse en gierige mense. Sal die sjin van die lamp Aladdin alles kan help oorkom? Instagram · Website
S03E03 Die Slim Skrynwerker
2026/08/22
Wanneer twee broers oor ‘n simpel misverstand ‘n groot stryery begin, kom ‘n rondresisende krynwerker tot hulle redding en help om nie net hulle probleem nie, maar sommer ook hulle stryery op te los. Instagram · Website
S03E02 Die Towerspieel
2026/08/15
As die koning na ‘n vrou begin soek, is sy barbier gereed met ‘n towerspieël wat met die soektog kan help. Maar daar is ‘n voorwaarde betrokke wat maak dat baie minder kandidate as verwag opdaag. Instagram · Website
S03E01 Die Pers Gorilla
2026/08/08
‘n Storm, ‘n verlate huisie, vreemde instruksies en ‘n baie groot (en wollerige) verrassing. Dít is wat alles op jong Wimpie wag as hy skuiling soek tydens ‘n reënbui. Maar gaan sy nuuskierigheid hom net dieper in die moeilikheid kry? Instagram · Website
Die Sikloop (Eenoog) - Kreatiwe Kreature S02E08
2026/08/01
In die ou tye was hulle meesterlike vakmanne wat vir die gode gewerk het, maar deesdae ken ons hulle as eensame reuse met een onderskeidende kenmerk: Net een oog in die middel van hulle voorkop. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Sikloop, of Eenoog. Instagram · Website
Die Oni - Kreatiwe Kreature S02E07
2026/07/28
Hulle is beslis meer bekend in Japan as in die res van die wêreld, maar hulle is nie sommer eenvoudige monsters nie. Hulle is gewoonlik vreesaanjaend, maar soms meer kompleks. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Oni Instagram · Website

Podcast reviews

Read 'n Sak Vol Stories podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on 'n Sak Vol Stories relevant audience podcasts


What do you want to promote?

You may also like to advertise on these Podcasts