6789595424
eKind Bybelstories | Die Podcast

Advertise on podcast: eKind Bybelstories | Die Podcast

This podcast has
6 episodes
Publisher
ekind
Explicit
No
Date created
2026/07/10
Latest episode
2026/09/26
Average duration
10 min.
Release period
16 days

Description

Bybelstories vir kleuters. Hulpmiddels vir ouers. Gesprekke wat saak maak. Nou beskikbaar.

Podcast episodes

Check latest episodes from eKind Bybelstories | Die Podcast podcast


Episode 5 | Baba Moses in die mandjie
2026/09/26
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie.  Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe die Here ook 'n groot plan met sy lewe het. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
Episode 4 | Josef en die bont baadjie
2026/09/12
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Josef en die bont baadjie. Die verhaal van Josef, sy broers, 'n bond baadjie en die Here wat 'n plan gehad het met Josef se lewe. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
Episode 3 | Jakob se droom
2026/08/30
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Jakob se droom.  Die verhaal van waar die Here aan Jakob verskyn het in 'n droom in 'n tyd wat hy op sy alleenste was. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
Episode 2 | Abraham en die sterre
2026/08/16
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Abraham en die Sterre, die verhaal van hoe Abraham bly vertrou het op God se belofte, al moes hy baie lank wag. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai.
Episode 1 | Noag en die Ark
2026/08/02
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Noag en die Ark, die verhaal van hoe God Noag gebruik het om sy familie en die diere te red van die groot vloed. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
eKind | Voorsmakie - Beskikbaar 2 Augustus
2026/07/10
eKind Kinderstories. 'n Nuwe podcast wat die Bybel se grootste verhale vir jou kind vertel. Ons skop af op 2 Augustus met die eerste storie, Noag en die Ark. Gaan na https://www.ekerk.org/ekind en teken in om eerste die storie te ontvang.   *eKind is 'n produk van eKerk.

Podcast reviews

Read eKind Bybelstories | Die Podcast podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on eKind Bybelstories | Die Podcast relevant audience podcasts


What do you want to promote?

You may also like to advertise on these Podcasts