6833678809
HASSSEL PODCAST

Advertise on podcast: HASSSEL PODCAST

This podcast has
1 episodes
Date created
2026/11/11
Latest episode
2026/11/11
Average duration
53 min.
Release period
- days

Description

HASSSEL is ’n podcast waar Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout vir bekendes ’n nuwe loopbaan vind. Langs die pad leer ons die gaste beter ken, hoor meer oor hul verlede en ontdek ’n paar interessante stories. En natuurlik kry hulle ’n splinternuwe loopbaan én ’n lekker vet faktuur vir die dienste gelewer. Dit alles, of hulle nou daarvoor gevra het of nie, en of hulle daarvan hou of nie. Dis rof daar buite. Dis tyd om te pivot! Vervaardig deur: JJ Osborne, Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.

Podcast episodes

Check latest episodes from HASSSEL PODCAST podcast


De Klerk Oelofse | EP1 | Partytrieks, Geld en Sy Derde Enetjie
2026/11/11
Ons eerste gas is die akteur, vervaardiger en regisseur De Klerk Oelofse! Tyd vir ’n nuwe loopbaan en nóg ’n titel op De Klerk se CV. De Klerk kom kuier en deel hopeloos te veel, met ’n klomp belaglike stories wat die HASSSEL-span sommer baie inligting gee om mee te werk wanneer hulle vir hom ’n nuwe rigting probeer vind. Bennie en Schalk vra vir De Klerk om oop kaarte te speel met ongemaklike vrae oor sy netto waarde, sy eerste werkskontrak en nog vele meer. De Klerk skrik nie en vertel alles, selfs van sy derde enetjie! De Klerk, dis rof daar buite. Dis tyd om te pivot! HASSSEL met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout. Vervaardig deur: JJ Osborne, Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.

Podcast reviews

Read HASSSEL PODCAST podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on HASSSEL PODCAST relevant audience podcasts


What do you want to promote?

You may also like to advertise on these Podcasts