
Advertise on podcast: Klankgolwe: Weg Stories
Rating
4.7from
This podcast has
47 episodes
Language
EnglishPublisher
Netwerk24 KlankgolweExplicit
No
Date created
2017/10/20
Latest episode
2025/04/05
Average duration
11 min.
Release period
166 days
Description
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
Unlock Klankgolwe: Weg Stories podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Klankgolwe: Weg Stories podcast
Seisoen 2, episode 1: Om 'n boomhuis te bou
2025/04/05
Gelees en geskryf deur Francois Haasbroek, skets deur Fred Mouton.
Ep.46 As Moeder Natuur haar strip
2019/10/18
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.
Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad
2019/10/02
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.
Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Ep.44 Op die spoor van James Bond
2019/07/01
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.
Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.43 'n Ding wat ruk
2019/06/19
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65.
Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.
Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder
2019/06/05
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67.
Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.
Ep.41 Die nonne in Etosha
2019/04/17
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18.
Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.40 Die nag van die snorkes
2019/04/04
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Augustus 2015, uitgawe #74.
Dit was gelees en geskryf deur Evan Naudé, en skets deur Fred Mouton.
Ep.39 Ken jy die tipe?
2019/03/20
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Mei 2016, uitgawe #88.
Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan
2019/03/06
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10.
Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.37 'n Bondige gids vir nie-voëlkykers
2019/02/20
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg-tydskrif in Julie 2011, uitgae #81.
Dit was geskryf deur Schalk Kotze, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.36 Sweef soos 'n... arend?
2019/02/06
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2005, uitgawe #9.
Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.35 'Full throttle' op vakansie
2019/01/22
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep se November/Desember uitgawe in 2008, uitgawe #10.
Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.34 Van vele vure
2018/12/12
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171.
Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo
2018/11/28
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5.
Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Podcast reviews
Read Klankgolwe: Weg Stories podcast reviews
MoonMonkey2012 2020/02/16
Die perfekte medisyne vir heimwee
Dankie, van California.
Adam du Plooy 2019/04/09
Groete uit Dubai
Baie dankie vir die pragtige stories. Trots Afrikaans.
AfrikanerDirk 2018/03/06
Uitstekend
Kwaliteit vervaardiging en inhoud. Ek geniet die stories baie
altakuns 2018/01/13
Stories
Lekker stories, goed voorgelees. Baie dankie, hoop daar kom nog baie.
Alta le Roux
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Klankgolwe: Weg Stories relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

595100
BetMGM U
Audacy

5172366
Epic Success with Dr Shannon Irvine
Dr. Shannon Irvine

52500
Total Information AM Weekend
Audacy

54372
Harkening Deer
Sean J Stevens

5156327
LITerally
Lacey Sites

4.7264196
Mass Effect Lorecast: Video Game Lore, News & More
Robots Radio

4.6221200
Ingles Total: Cursos y clases gratis de Ingles
Ingles Total: Cursos y clases gratis de Ingles

4.6310158
GUILT
Brevity Studios

4.8111146
Grimm Reading
Adam Field & Matt Hughes

4103324
Rippercast- Your Podcast on the Jack the Ripper murders
Rippercast- Jack the Ripper