
Advertise on podcast: SO LOOP HY MAAR
Rating
5from
This podcast has
80 episodes
Language
EnglishPublisher
Niel Kidd & Pietie BeyersExplicit
Yes
Date created
2018/09/02
Latest episode
2022/03/14
Average duration
73 min.
Release period
37 days
Description
❤️ Magical gesprekke met buitengewone mense ⚡
Unlock SO LOOP HY MAAR podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from SO LOOP HY MAAR podcast
EP 80: So Loop Hy Maar - "pressure", sex and be(ing) you
2022/03/14
Be who you are and how you are. I skipped a few steps growing up (subconsciously) hoping "coolness" might mask the softy inside.
This podcast is about trusting your gut in what feels right, specifically when it comes to something as personal as intimacy.
I hope this helps you. Or your kids. Or someone. I believe it could've helped me if I heard this 20 years ago.
❤️
EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk'
2022/01/11
| seks & 'druk' |
Baie gewik en weeg of ek hierdie gaan deel. Een keer opgeneem, méér as een keer teruggeluister. Uiteindelik gemik na vertroue eerder as twyfel. Dink hierdie sou my 20 jaar gelede nogal kon help. Ek hoop dit help iemand iewers nou.
*Verskoon seblief die vloekerigheid nader aan die einde.
Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia
2021/07/13
*This So Loop Hy Maar-episode is in English
Niel and I (at So Loop Hy Maar) recently shared our social media grievances with each other. Mine was something like: 1. Is human value nowadays perceived in connection to the size of your following? 2. Why do we care? 3. Should we delete the apps and spend more time with our dogs?
Two LEGIT South African TikTok-stars help us navigate the modern landscape.
Full-time TikTokker, Chané Grobler (2.4 million+) was recently nominated for a GLOBAL NICKELODEON AWARD and her boyfriend Roberto de Gouveia (@k1ngbert0) juggles his own million+ following with a more traditional-type job.
Thanks to the lovely people at Starburst Promotions for making this happen and our eternal gratitude to Muse Studios in Johannesburg for another impeccable audio experience!
In an informative discussion with these very nice folks, Chané and Robbie help humanize an intimidating frontier...
WELCOME.
Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman
2021/07/02
'Ons maak mekaar moontlik'
"Dana Snyman is 'n naam wat ek al 32 jaar hoor opkom"
- áltyd met waardering, deernis, humorsin, byna 'n tipe magic. Asof die gedagte aan hom, mense 'n vonkel in die oog bring.
(Hy's wel die eerste ou wat sy tekortkominge sal erken.)
Toe Pietie in Desember by twee great ouens, Izak en Jan Malherbe, in Hermanus inkyk, stel Jan vir Dana as gas vir ons podcast voor.
Dana se menslikheid transcend generasies.
Hy's 'n joernalis en skrywer met 'n klomp toekennings en 'n waarnemingsvermoë vir ál die nuanses van menswees.
Ons beskrywende woorde vir hom skiet kort. Dana is anderkant woorde.
In hierdie gesprek reis ons deur sy lewe en kuier in 'n paar van sy hoofstukke. Mag daar nog MOERSE BAIE wees!
'As jy in aanmerking kom vir nóg bewussyn, sal ek nog wil hê.'
Dankie vir jou menswees Dana. Mens voel wraggies met die intrapslag lief vir jou.
Dankie Sean Butler vir jou hulp met die klank in die "vuurtorings".
Luister na Dana, die mensch, hier.
Ps. As jy dit geniet, stuur seblief die link vir 'n vriend!
Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B
2021/06/25
Geen woorde nodig hier nie - Early B is 'n legend.
Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman
2021/06/18
Quinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in 7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik teruggekeer het Suid-Afrika toe...
Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo ons het 😉
Dankie Hugo Ludik vir 'n opname in jou beautiful Muse Studios in Johannesburg. Jou geestelike groei is so mooi soos jou klank.
'Dit voel asof ons saam in die kamer is'.
Julle is.
Baie dankie dat jy hiervan deel is.
Ep 74: SO (hard)LOOP HY MAAR - A sprint (mini-sode) with Olympian AKANI SIMBINE ⚡💚!
2021/05/10
This podcast has been in the pipeline for some time. Thank you Bronwyn Roets and Peet van Zyl for connecting us to SA's incredible athlete, Akani Simbine. Akani is an Olympian who, together with our powerhouse South African men's 4 x 100m relay team, recently won the World Athletics Relay in remarkable fashion. Akani will soon be competing in the Olympic Games in Tokyo, Japan. Personally our excitement for the Olympics is peaking way too soon 😉😉 Akani, gracious and focused, made time in his airtight-schedule, for a 15 minute sprint with the So Loop Hy Maar-podcast... Ngiyabonga umfowethu! 💙💛💚
Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER
2021/04/20
There's an ocean between saying and doing'
Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER 💚🤯💚
In die intro, word die 'Niel en Pietie GEFIRE!' ook verduidelik 😉😉
In hierdie geskiedkundige episode, interview die nuusverslaggewer - Nadine Theron - die ontdekkingsreisiger ('pioneering explorer'), Riaan Manser.
Nadine, jou belangstelling, moeite en finesse met hierdie episode is 'n riem onder die hart en dankie Riaan dat jy jou uitdagings, hart, idees en natuurlik AVONTURE in diepte deel: 5500 km se roei oor die Atlantiese oseaan; Fietsry rondom Afrika en deur drugged-up Liberiese tiener-rebelle aangehou word; 133 dae se roei van Afrika tot New York; Riaan en Vasti se near-death honeymoon op see. En meer.
Welkom aanboord!!!!!!!
So Loop Hy Maar - Almal se podcast en JOUNE
2021/03/15
MASSIVE ANNOUNCEMENT!
GELIEFDES!
Hierdie podcast is nou JOUNE 🦄
Luister na hierdie 2 en 'n half minuut stukkie magic van almal se vriend @peachvanpletzen en word deel van hierdie podcast-revolusie...
Na jy geluister, stuur jou cv na [email protected] as jy 'n aanbieder wil wees op 'n topic of/en gas van jou keuse.
Die dansvloer van die heelal is joune 💚💜🖤🤍❤️💙🧡💚💛
Episode 71: So Loop Hy Maar met Willa Watcher van der Walt 🌈💚🍄
2021/02/27
Wilhelm van der Walt het vir ons 'n foto gestuur, van skrif teen sy dak geplak, net na ons podcast — sien hierdie teks in die middelste deel van dié episode se foto... 💯
'n Old school, unbelievable-feite episode meets 'n spiritual frontflip. Wilhelm aka Willa is 'n watcher - iemand wat psilocybin (magic mushroom) journeys supervise. Jy ken hom dalk in 'n ander kapasiteit, maar in hierdie first-time exposé, reveal Willa wat gebeur wanneer mense diep, diep, diep deur hul onderbewussyn 'journey'. Ek, Niel en Willa deel ook - soos destyds op SO LOOP HY MAAR - 'n paar whack ongewone ware feite... Geniet hierdie reënboog-rollercoaster-episode! Geniet hierdie reënboog rollercoaster lewe!
Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 🦄💫🦄
2021/02/15
"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..."
"I get by with a little help from my friends, family and faith."
Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast.
Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel.
Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is 💚
Episode 69: So Goes Hy Maar - Kooks and So 🏉😂💚!
2021/02/10
A few weeks ago, I woke up to the sound of my girlfriend's laughter.
She showed me a video that Siya Kolisi posted on Instagram, created by a guy called Kuhle Sonkosi aka Kooks.
Anneke and I binged his entire Instagram feed and afterwards, she said, "how can we be friends with Kooks?".
So we reached out to him.
This kind-hearted champion is a full-time passionate rugby coach as well as a school teacher, while he makes videos for fun. FUN is getting his good name out there rapidly and his Instagram following has multiplied 7-fold since December...
Kooks and I chat life, sport, TikTok, his videos and the future... Even though we live in different provinces, Kooks, you already feel like a friend, bro. My girlfriend's wish might just be coming true ;-)
Dearly beloved, check out Kooks's videos and this podcast will be even better ;-)
Much love to you all! 💚🌅🌈
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on SO LOOP HY MAAR relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.72566247
Scary Story Podcast
Scary Stories

4.78882000
Inspire Nation Show with Michael Sandler
Michael Sandler, Jessica Lee

4.6368500
Your College Bound Kid | Admission Tips, Admission Trends & Admission Interviews
Mark Stucker

4.8579530
Mighty Blue On The Appalachian Trail: The Ultimate Mid-Life Crisis
Steve Adams

4.4358464
Science Weekly
The Guardian

4.2577392
Psych Legal Pop Podcast
Tess & Brooke Brigham

4.9234413
The Spark Creativity Teacher Podcast | ELA
Betsy Potash: ELA

4.62044756
Rebel FM
Eat-Sleep-Game.com Staff

4.91834791
ProjectME with Tiffany Carter – Entrepreneurship & Millionaire Mindset
Tiffany Carter

4.74738573
The Genius Life
Max Lugavere