
Advertise on podcast: L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
This podcast has
22 episodes
Language
EnglishPublisher
Media24 LeefstylExplicit
Yes
Date created
2020/01/31
Latest episode
2021/10/05
Average duration
15 min.
Release period
34 days
Description
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan [email protected]
Unlock L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast podcast
INTRO: My Geheim
2021/10/05
L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.
Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!"
2021/08/05
Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...
Ep.20 'n Pickup line wat gewerk het
2021/07/01
Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.
Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel
2021/06/03
Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.
Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’
2021/05/06
Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.
Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek'
2021/04/01
Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring
Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'
2021/03/04
Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.
Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'
2021/02/04
Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.
Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry'
2020/12/22
In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...
Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'
2020/12/04
Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!
Ep.12 'My man het 'n vrou geword en ek bly by haar'
2020/10/29
Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy.
Ep.11 Kalwerliefde word ewige liefde
2020/10/02
Tinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het.
Podcast reviews
Read L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.2101401977
Stuff They Don't Want You To Know
iHeartPodcasts

4.71214764
Irish & Celtic Music Podcast
Marc Gunn

4.4269500
Locked On Patriots - Daily Podcast On The New England Patriots
Locked On Podcast Network, Mike D’Abate

4.9220197
ADHD Chatter
Alex Partridge

515335
Alt Shift X Podcast
Alt Shift X

4.7195110
Anything Ghost Show
Lex Wahl

4.620156
Give Me Away
Gideon Media

4.921034
Embrace Everything - The World of Gustav Mahler
Aaron Cohen

4.82733682
Dopey: On the Dark Comedy of Drug Addiction
Dave & Chris

4.9997422
Feminist Wellness
Béa Victoria Albina