
Advertise on podcast: Fearless & Unfiltered
This podcast has
32 episodes
Language
EnglishPublisher
Lidia RauchExplicit
No
Date created
2020/06/10
Latest episode
2025/03/18
Average duration
76 min.
Release period
102 days
Description
I speak to South Africans from all walks of life about what inclusivity and transformation mean to them, and how they believe our agency can be used to effectively address inequality.
Unlock Fearless & Unfiltered podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Fearless & Unfiltered podcast
Episode 31 | The future of DEI with Rikky Minyuku & Roy Gluckman-John
2025/03/18
Rikky Minyuku: Process Facilitator | Systemic Change Agent | Writer
Roy Gluckman-John: Speaker | Facilitator |Content Creator | Consultant
Lidia, Rikky and Roy had an honest and real conversation about the future of DEI (Diversity, Equity and Inclusion) work, from their respective positions as practitioners in the field.
They unpacked what DEI means to them and why they chose this career path; the impact of Trump's warfare on the industry in South-Africa; and how commitment to DEI can be fostered outside of the training room. They also honestly critiqued the industry and thought together about how it can improve.
This was real. This was raw. And we would love to hear your thoughts.
Fearless & Unfiltered
2024/12/09
Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis
Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity.
Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om 'n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken.
As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema's, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek.
Azille, dankie dat jy jou menswees met ons deel en dankie vir jou bravery om hieroor te skryf. Soveel waardering en respek vir jou!
Episode 30 | Adanma Yisa
2024/03/06
Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder
Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work.
Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beautiful gift of sparking critical thinking and leaving people she holds space for with important food for thought.
We really hope this conversation means something to you. Enjoy!
Episode 29 | Ivor Swartz
2022/11/16
Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend
Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer.
Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie.
Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees.
Dankie Ivor!
Episode 28 | Mbali Ntuli
2022/11/14
Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective
Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more.
Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!
Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden
2021/12/16
Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika.
Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder.
Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis
Schalk van Heerden: Voorsitter van Betereinders | Leraar by Fontainebleau gemeente
Ons gesels oor waar ons dink ons as Suid-Afrikaners werklik staan itv versoening in 2021, oor wat ons terug hou, wat ons hoop gee en spesifiek ook die rol wat wit mense kan en moet speel in die verwesenliking van ware versoening.
Hierdie was 'n baie betekenisvolle en nodige gesprek. Hoop jy geniet dit saam met ons!
Episode 26 | George Rauch
2021/11/14
George Rauch: Pa | Predikant | Denker
In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG. Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy storie en perspektief is een wat vir my diep saak maak en een wat ek glo gehoor moet word. Veral in hierdie spesifieke tydstip in ons land se geskiedenis. Ons kan net sin maak van waarheen ons oppad is wanneer ons verstaan waar ons vandaan kom, en hierdie gesprek het vir my nodige insig en stof te nadenke daar rondom gebied en ek hoop dat dit vir jou dieselfde sal bied.
Ek en my pa gesels oor sy eie storie en agtergrond. Van sy reis in politiek, die kerk en alles tussenin. Ons staan stil by FW De Klerk se afsterwe, wat dit beteken vir ons land en hoe dit ook 'n uitnodiging is om eerlik met onsself te wees oor hoe vêr ons nog het om te gaan om ware versoening te verwesenlik. En soveel meer.
Ek is diep dankbaar vir hierdie gesprek. Dankie pappa. Ek is baie lief vir pappa.
xx
Episode 25 | Dawie Scholtz
2021/11/09
Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant
Dawie and I spoke about key lessons to take out of last week's Local Government Election, potential outcomes in the hung metros (Tshwane, Johannesburg, Ekurhuleni, Ethekwini, and Nelson Mandela Bay), and active citizenry.
Episode 24 | 2021 Local Government Election
2021/10/26
With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.
Two things I didn't mention, but would like to remind you of:
- You can ONLY vote with your barcoded ID. No passports or drivers licences will be accepted
- You can ONLY vote in the ward you are registered in.
Your vote is your voice! Please use it!
Episode 23 | Azille Coetzee
2021/10/21
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer
Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer.
Azille is 'n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel ryker met haar stem in dit! Hierdie was een van my gunsteling gesprekke sovêr, met baie stof te nadeneke. Ek hoop regtig dat jy ook waarde daaruit sal kry.
Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen
2021/08/31
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis
Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die moontlikheid van rasgelykheid en soveel meer.
Ashwin is iemand wat gebore is om 'n impak op die wêreld te maak! Hierdie gesprek het my gelos met soveel stof te nadenke en ek hoop dat dit dieselfde vir jou sal wees.
Episode 21 | Ruhan Fourie
2021/08/04
Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus
Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer.
"Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my ook."
- Ruhan Fourie
Episode 20 | Rudi Swanepoel
2021/06/24
Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis
Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer.
Dit was so 'n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is 'n vriend, leier, kritiese denker en die verpersoonliking van nederige diensbaarheid.
"Een ding wat ons moet doen is om ons harte sag te maak. Ons moet aanhou om met oop en sagte harte te probeer leef, itv versoening en insluiting. God se liefde raak nie op nie. Dis nie soos die gas in my verwarmer nie. Hoe meer ek dit oopdraai, hoe meer word dit."
- Rudi Swanepoel
Episode 19 | Mercy Kannemeyer
2021/05/31
Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker
Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om 'n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis.
Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was 'n besonderse lekker en stimulerende gesprek vir my en ek hoop regtig dat dit vir jou ook sal wees.
"As jy daarin belangstel om 'n aktiewe burger in hierdie land te wees moet jy saam praat en wanneer die tyd kom, moet jy saam begin doen."
- Mercy Kannemeyer
Episode 18 | Helené Prinsloo
2021/04/28
Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin
Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat 'n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees.
Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie.
- Helené Prinsloo
Podcast reviews
Read Fearless & Unfiltered podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Fearless & Unfiltered relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.7329494
The Lost Sci-Fi Podcast - Vintage Sci-Fi Short Stories
Scott Miller

4.8323226
We Know The Traitors
Reality TV RHAPups

4.4564622
The Business of Fashion Podcast
The Business of Fashion

4.9370158
Tread Lightly Running Podcast
Amanda Brooks and Laura Norris

4.5592499
Paranormal Portal
Brent Thomas

4.5552584
MTGGoldfish Podcast
MTGGoldfish

4.91906702
Abroad in Japan
Stak

4.6131892
The EggChasers Rugby Podcast
Tim Cocker, JB, Phil

4.7125104
The Economics Show
Financial Times

4.8177120
For Flux Sake
Kathy King, Rose Katz, Matt Katz