
Advertise on podcast: Naweekaktueel
This podcast has
1167 episodes
Language
EnglishPublisher
RSGExplicit
No
Date created
2020/10/07
Latest episode
2026/11/14
Average duration
33 min.
Release period
5 days
Description
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Unlock Naweekaktueel podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Naweekaktueel podcast
Naweekaktueel: Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking
2026/11/14
14 November 2026: Die meerderheid van die ANC se leierskap wil glo wegbeweeg van die DA tydens koalisie-onderhandelings. Ons ontleed die wêreldwye Microsoft-onderbreking. Klaar met afspraaktoepassings? Janeli Kruger vra haar vriende om Kupido te speel.
Motorrubriek: GWM Tank 300 Super Luxury
2026/11/07
Wessel Pretorius toetsry ‘n GWM Tank 300 Super Luxury.
Naweekaktueel: Kiesers sê die verkiesing was vry en regverdig
2026/11/07
7 November 2026: Ons kry ontledings en voorspellings van kenners oor die jongste verkiesingsuitslae. Kiesers meen die verkiesing was vry en regverdig. Die Bokke en Italië pak mekaar.
Motorrubriek: Chery Tiggo 7 1.5T CSH Plus
2026/10/31
Wessel Pretorius toetsry Chery se Tiggo 7 1.5T CSH Plus.
Naweekaktueel: Ons praat met kenners oor die plaaslike regeringsverkiesings
2026/10/31
31 Oktober 2026: Die ontplooiing van soldate in KwaZulu-Natal kry teenstand in die parlement. Politieke partye sluit hulle verkiesingsveldtogte af, en ons kyk hoekom die 2026 plaaslike regeringsverkiesing dié belangrikste regeringsverkiesing tot nog toe is, hoe dit moontlik kan uitspeel en hoekom dit belangrik is dat jy jou kruisie gaan trek. Die Khampepe-kommissie vra vir ’n verlenging. Hoe suksesvol was die onplooiing van soldate op die Kaapse Vlakte onder Operasie Prosper regtig?
Motorrubriek: Tata Tiago
2026/10/24
Wessel Pretorius toetsry ‘n Tata Tiago XT.
Naweekaktueel: Vereiste dat boere diere merk, maak opslae
2026/10/24
24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die verband tussen geloof en menslike desperaatheid is onder die vergrootglas.
Motorrubriek: Ford Tourneo
2026/10/17
Wessel Pretorius toetsry 'n Ford Tourneo Custom Sport.
Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe
2026/10/17
17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl 'n burgerregte groep aanbied om kragsubstasies te beveilig. Ons praat met die nuwe beskermpersone van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
Naweekaktueel: Bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe te red
2026/10/10
10 Oktober 2026: Ons plaas die kollig op bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe en kinders te red. 'n Ma praat oor die dood van haar twee seuns weens bendegeweld. Woordfees 2026: 'n fees van woorde, idees en onvergeetlike oomblikke, kom tot 'n einde.
Naweekaktueel: Pessimisme oor Ramaphosa-plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord te pak
2026/10/03
3 Oktober 2026: Sewe jaar te laat... Dit is die gevoel oor President Ramaphosa se plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te wis. Waarna kan jy alles uitsien by die Toyota Stellenbosch Woordfees? Die Afrikaanse sang-ikoon, Amanda Strydom, praat met ons oor haar groei as mens en haar loopbaan van byna vyf dekades.
Motorrubriek: Renault Kiger Iconic
2026/09/26
Wessel Pretorius toetsry ‘n Renault Kiger Iconic outomaties.
Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind.
2026/09/26
26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms oor kritieke minerale met Amerika te sluit. Kritiek oor die weermag se tentatiewe planne om die R4 en R5 met nuwe dienswapens te vervang.
Motorrubriek: Haval H7 HEV Super Luxury
2026/09/19
Wessel Pretorius toetsry Haval se H7 HEV Super Luxury.
Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig
2026/09/19
19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Mosselbaai.
Podcast reviews
Read Naweekaktueel podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Naweekaktueel relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.959962000
Legal AF by MeidasTouch
MeidasTouch Network

4.897071458
The Graham Allen Show
Graham Allen

4.930902000
The Quote of the Day Show | Daily Motivational Talks
Sean Croxton

4.7106622000
FantasyPros - Fantasy Football Podcast
iHeartPodcasts

4.858251936
Sara Gonzales Unfiltered
Blaze Podcast Network

4.922461855
The Ten Minute Bible Hour Podcast
Matt Whitman

4.8259411508
Relatable with Allie Beth Stuckey
Blaze Podcast Network

4.732772000
The President's Daily Brief
The First TV

4.672712000
Timcast News
Timcast Media

4.917111576
DarrenDaily On-Demand
Darren Hardy LLC