
Advertise on podcast: Erdwurmboer Radio
This podcast has
5 episodes
Language
EnglishPublisher
Jannie PretoriusExplicit
No
Date created
2020/12/01
Latest episode
2021/10/07
Average duration
10 min.
Release period
78 days
Description
'n Nou en dan se gesels oor permakultuur, erdwurms, die lewe en ander dinge
Unlock Erdwurmboer Radio podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Erdwurmboer Radio podcast
Hoe groot sonkragstelsel het jy nodig?
2021/10/07
Ek verduidelik hoe ek verstaan hoe sonkragstelsels werk en hoe ons besluit het watter grootte sonkragstelsel ons nodig gehad het om "off-grid" elektrisiteit te kon kry. Indien die potgooi insiggewend is, koop vir my 'n virtuele koppie koffie deur hierdie skakel te besoek: www.buymeacoffee.com/erdwurmboer
Energie vir 2021 en daarna (Deel 1)
2021/01/09
Ek gesels inleidend oor ons energie behoeftes en hoe ons energie kan spaar en verder kan laat rek. In volgende episodes gaan ek na spesifieke energiesake kyk. Daar is baie potensiële maniere om energie meer doeltreffend te gebruik en permakultuurbeginsels help om die potensiaal te ontdek. Jy kan 'n afspraak maak om met my te gesels oor jou energie behoeftes en ander permakultuur vraagstukke deur vir my 'n koffie te koop.
Erdwurmkompos vs Gewone Kompos
2020/12/13
Hierdie potgooi gaan oor die verskil tussen gewone kompos en erdwurmkompos. As jy hou van waarna jy luister, kan jy vir my 'n koffie koop deur op hierdie skakel te klik.
Hoe maak erdwurms kompos?
2020/12/04
Ek gesels oor die samewerking tussen erdwurms en ander mikro-organismes in die erdwurmkompos proses.
Om te potgooi of nie
2020/12/01
Ek wonder of ek 'n Afrikaanse potgooi oor hoofsaaklik permakultuur moet oorweeg of nie?
Podcast reviews
Read Erdwurmboer Radio podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Erdwurmboer Radio relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.7168100
The RSL Show
RSL SHOW

4.81256341
The Lavendaire Lifestyle
Aileen Xu

4.937079
Real Talk
Niki Patton

4.864287
Autopod Decepticast: A bi-weekly retrospective of the G1 Transformers animated movie and cartoon.
Autopod Decepticast

4.8100227
Expert On Nothing
Natasha

2.9228405
ESPN College Football
ESPN

4.915100
Steve Smith Podcast
Steve Smith

4.7204248
The Degrassi Every Episode Ever Marathon Podcast
Pat and Rachel

4.625214
PowerPoint on Oneplace.com
Jack Graham

4.84170
DEEP IT!
The Fellas Studios