1551253703
VanWykFeit

Advertise on podcast: VanWykFeit

This podcast has
6 episodes
Language
English
Explicit
No
Date created
2021/01/29
Latest episode
2022/05/17
Average duration
24 min.
Release period
95 days

Description

Afrikaans/English podcast about everyday things, from gaming to just about living life and all the stuff in-between.

Unlock VanWykFeit podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Podcast episodes

Check latest episodes from VanWykFeit podcast


Katte, Cults en Drome droom.
2022/05/17
In die episode chat ek en Henru oor die dinge in ons lewens wat ons wou doen en op die ou einde actually doen en bietjie toekoms planne. Van kinder drome tot vandag toe. Kort, Kragtig en Pure goeie geselskap. Dankie vir die Luister! Vrede en liefde luisteraars, Vrede en Liefde @van_wyk_theodore (Theodore van Wyk) @henru.oosthuizen (Henru Oosthuizen) --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message
POPULÊRE Musiek - Die Fokofpolisiekar Episode ft Mijanke Blignaut
2021/10/28
In die episode praat ek en Mijanke oor Fokofpolisiekar. Ons praat basics en doen n deep dive in die lyrieke van die liedjie "Ek Skyn(Heilig)" van die Swanesang album Ek hoop julle geniet, die klank kom van n video af wat ons gemaak het vir n projek vir die Universiteit van Pretoria. Ek hoop julle geniet die episode, ons het baie geniet om hom te maak. Vrede en liefde luisteraarsm, Vrede en Liefde  @van_wyk_theodore (Theodore van Wyk) @m i j a n k e (Mijanke Blignaut) --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message
Matrieks keuring of nie keuring? Dis nie die einde van jou storie nie.
2021/02/25
In vandag se episode praat ek bietjie met die Matrieks wat nie die resultate gekry het wat hulle gesoek het of voor gehoop het nie. Ek hoop julle geniet die een en dat hy dalk net net iemand se lewe in n baie klein manier sal verander of verbeter   Vrede en liefde Luisteraar  Ek was Theodore van Wyk (@van_wyk_theodore)  en die was VanWykFeit Hier volg die link vir die artikel op Die Student Ek is 21 én eerstejaar. Dit was 'n moeilike pad. | Netwerk24 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message
Die Goed, Die Sleg, Die Covid ft Ruben
2021/02/10
In vandag se episode praat ek en my goeie vriend Ruben Rebb oor alles covid. Ek hoop julle geniet die een. Hy is meer aan die serious side. Vrede en liefde Luisteraar Baie dankie aan my gas Ruben Rebb (ruben_rebb_) Ek was Theodore van Wyk (van_wyk_theodore)  en die was VanWykFeit --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message
Eat, Sleep, Meme, Repeat( Die Afrikaans meme Episode) ft Henru
2021/02/03
Ek en long time vriend Henru chat bietjie meme en hê net 'n blerrie goeie tyd Hoop Julle geniet die een. Ek het BAIE Vrede en liefde Luisteraar Theo (@van_wyk_theodore) Dankie aan my gas Henru (@henru.oosthuizen)  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message
Intro/Inleiding(Kort en semi kragtig)
2021/01/29
Kort info oor wie en wat hier aangaan en wat ek wil bereik op die platform. Dis n baie kort bit en enige terugvoer is welkom Vrede en liefde Luisteraar. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

Podcast reviews

Read VanWykFeit podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on VanWykFeit relevant audience podcasts


What do you want to promote?