
Advertise on podcast: #HoeNou?!
This podcast has
52 episodes
Language
EnglishPublisher
Maroela MediaExplicit
No
Date created
2021/03/06
Latest episode
2022/02/25
Average duration
14 min.
Release period
7 days
Description
#HoeNou?! is 'n insiggewende oudioreeks wat allerlei alledaagse name, gebruike, kosse en dinge op 'n pittige manier ondersoek en verduidelik waar dit vandaan kom. Die reeks word ontwikkel en aangebied deur Su-an Müller-Marais (bekende radio- en TV-aanbieder) en Gerhard van Huyssteen (professor in taaltegnologie en Afrikaanse taalkunde aan die Noordwes-Universiteit). Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële ondersteuning van Afrikaans.com en word tegnies versorg en versprei deur Maroela Media. Weeklikse episodes word op verskeie streekradiostasies uitgesaai en is beskikbaar op Afrikaans.com, Maroela Media en HoeNou.co.za.
Unlock #HoeNou?! podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from #HoeNou?! podcast
Wat het Marilyn Monroe en Kojak gemeen?
2022/02/25
Watter een pas nie in hierdie rytjie nie: algoritme, diesel, koper, nikkel? En wat het hierdie klomp almal met mekaar gemeen: eggo, narsisme, hipnose, morfien? Su-an en Gerhard ontrafel dié twee raaisels, plus nog vele meer.
Hoe maak jy melkkos?
2022/02/18
Een van die oudste, tradisioneel Suid-Afrikaanse geregte is sekerlik melkkos – daardie heerlike, dik melkgereg wat op koue wintersaande met pypkaneel en suiker bedien word. Maar melkkos is eintlik al duisende jare oud ... Su-an en Gerhard gesels in hierdie aflewering nie net oor melkkos nie, maar stel ook ʼn heerlike, tradisionele resep beskikbaar.
Waar kom planete se name vandaan?
2022/02/11
In Suid-Afrika is daar spesiale kommissies wat besluit oor die name van plekke. Maar het jy al ooit gewonder wie besluit wat die name van sterre en planete is? Su-an en Gerhard praat oor die name van enkele planete en waar dié name vandaan kom.
Oor pizza en pasta
2022/02/04
'n Mens kry drie soorte mense: pizza-eters, pasta-eters en mense op 'n dieet. Want pizza en pasta is wêreldwyd sekerlik van die gewildste kitskos (en trooskos). Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van dié twee kossoorte en waar hulle name vandaan kom.
Oor sterre en planete
2022/01/28
Het jy al ooit gewonder watter planeet is eerste ontdek? En watter planeet is die onlangsste ontdek? Su-an en Gerhard gesels oor die son, die maan en die sterre ... en al die planete tussenin.
Om lepel in die dak te steek
2022/01/21
Het jy al gewonder waar kom alledaagse gebruiksartikels soos messe, vurke en lepels vandaan? Wanneer het mense byvoorbeeld vir die eerste keer lepels begin gebruik? Su-an en Gerhard gesels oor dié kwessies, asook oor die woorde “lepel” en “spoon”.
Hoekom is polonie pienk?
2022/01/14
Die 2018-listerioseuitbreking onder polonie-eters is dalk al lank vergete onder die meeste mense. Polonie is en bly een van die gewildste en goedkoopste vleissoorte in Suid-Afrika. Gerhard vertel vir Su-an waar die woord vandaan kom en hoekom polonie pienk is.
Hoekom is borde rond?
2022/01/07
Su-an en Gerhard gesels in hierdie aflewering oor bord, pottebakkerswerk, keramiek, erdewerk, steengoed, porselein en eetware.
Waar kom "nè" vandaan?
2021/12/31
Sukkel jy ook altyd om te onthou of die strepie op sommige klinkers nou dié kant toe of daardie kant toe moet lê? In kort, ken jy die verskil tussen die gravis- en die akuutteken? Su-an en Gerhard help jou om dit te onthou en vertel ook waar die woordjie “nè” vandaan kom.
Oor kanseliers en rektors
2021/12/24
Wat het ʼn rektor, lektor en doktor met mekaar gemeen? Behalwe dat hulle almal verbonde aan ʼn universiteit is, deel hulle ook ʼn interessante oorsprong. Gerhard vertel vir Su-an waar hierdie woorde vandaan kom en hoe hulle van mekaar verskil.
Wat is die verskil tussen idiome en gesegdes?
2021/12/17
Is “so bang soos die duiwel vir ʼn slypsteen” ʼn idioom of ʼn spreekwoord? Of is dit dalk ʼn gesegde? Wat is die verskil tussen al hierdie verskillende kruie en speserye van taal? Gerhard verduidelik vir Su-an; daarna moet sy ʼn mondelinge eksamen aflê. Kan jy haar klop?
Oor Worcestershire en monkey gland
2021/12/10
ʼn Ou bekende, eg Suid-Afrikaanse staatmaker in enige steakrestaurant, is kruiderysous – beter bekend as monkey gland-sous. Een van die kernbestanddele van dié lekkerny, is worcestershiresous. Su-an en Gerhard verken die herkoms van dié twee souse.
Podcast reviews
Read #HoeNou?! podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on #HoeNou?! relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.53337596
Best of the Left - Leftist Perspectives on Progressive Politics, News, Culture, Economics and Democracy
Best of the Left: Perspectives on Politics, Culture, and Economics

4.9196568
Slaking Thirsts
Slaking Thirsts

4.81821445
Syndication Made Easy with Vinney (Smile) Chopra
Vinney (Smile) Chopra

4.62241341
Sobre La Mesa con Aníbal Acevedo Vilá
Aníbal Acevedo Vilá

4.9191999
Man Within Podcast
Sathiya Sam

5213790
Code Story: Insights from Startup Tech Leaders
Noah Labhart - Startup Founder & CTO

4.9653484
SmartHERNews
Jenna Lee

4.7270983
Forex Beginner Podcast | Daily Trader Motivation & Encouragement
Calvin

4.7432929
Savage Perspective Podcast
Robert Sikes

4.32582000
Dallas Cowboys Podcasts
Dallas Cowboys