
Advertise on podcast: Martelize gesels met...
This podcast has
10 episodes
Language
EnglishPublisher
Martelize BrinkExplicit
No
Date created
2021/08/19
Latest episode
2023/07/28
Average duration
55 min.
Release period
66 days
Description
Baie welkom by Martelize gesels met… ‘n Platform waar ek onderhoude voer met die interessante mense van ons pragtige land. Elke episode is in klank en video beskikbaar met onderskrifte. Ek nooi jou om elke week in te skakel. Kom, verken ons mense saam. Vir meer inligting, klik hier: https://www.martelizebrink.co.za/potgooi/
Unlock Martelize gesels met... podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Social media
Check Martelize gesels met... social media presence
Podcast episodes
Check latest episodes from Martelize gesels met... podcast
Wynlegendes – Bosman Adama
2023/07/28
Martelize vat die pad Wellington toe en kuier by Bosman Adama. Sy gesels met Jannie Senior en Petrus Bosman, agste generasie Bosmans op die plaas. Hulle begin met die lieflike Optenhorst Chenin Blanc wat deel is van die Old Vine projek. Let asb wel, hierdie opname is in 2022 gemaak (met verwysing na die oesjaar).
Transcription is available on request: [email protected].
Wynlegendes – Abrie Beeslaar (Kanonkop)
2023/05/11
Hy is oorspronklik van Worcester en het drome gehad om medies te studeer. Wynliefhebbers kan dankbaar wees hy’t ‘n passie vir wynmaak ontwikkel en sy studierigting verander. Vandag is Abrie Beeslaar een van die wêreld se beste wynmakers as hoofwynmaker by Kanonkop en sy eie wynreeks, Beeslaar Wyne.
Transcription available on request: [email protected].
Wynlegendes – Gary Baumgarten
2022/07/01
Hy het vir 16 jaar by KWV, 16 jaar by Graham Beck en net meer as ‘n dekade by Antonij Rupert wyne, in die laboratorium gewerk, gehalte beheer toegepas, bande gesmee, produk ontwikkel en handelsmerke uitgebrei. Vandag in Martelize gesels met, kuier ek by Gary Baumgarten op L’ormarins buite Franschhoek in sy laaste maande voor hy as Algemene Bestuurder by Antonij Rupert Wyne uittree. Met trots geborg deur Amorim Cork.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Kevin Arnold
2022/05/19
Vandag in Martelize gesels met… Amorim, die Portugese maatskappy wat al 40 jaar hul kurkproppe aan die Suid-Afrikaanse wynbedryf verskaf, is trots om geassosieer te wees met die land se voorste wynmakers. En die legende Kevin Arnold is beslis een van hulle.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Meerlust
2022/02/17
Vandag op Martelize gesels met kuier ek op die ikoniese plaas Meerlust. Die plaas is sedert 1756 die trots van die Myburgh familie. Ek gesels met Hannes Myburgh en ook oor Compagniesdrift met Ilse Ruthford.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Günter Brözel
2022/02/09
Hy was vir 33 jaar die keldermeester by Nederburg en ‘n pioneer op verskeie vlakke in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Ek het die groot voorreg gehad om by Nederburg te gesels met Günter Brözel.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Middelvlei
2022/01/31
Hulle het in 2019 hul 100ste bestaansjaar gevier. Vandag op Martelise gesels met kuier ek op die stoep by Middelvlei en is bevoorreg om met Oom Stiljan en seun Tinnie Momberg te gesels.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Bennie Howard
2022/01/27
Hy het sy loopbaan in die uitsaaiwese begin waar hy ook die heel eerste Monitor op RSG en later die eerste krieketwedstryd in Xhosa uitgesaai het. Hy was ook een van die eerste 3 Kaapse Wynmeesters.
Vandag op Martelize gesels met kuier ek met Bennie Howard by die Cullinan hotel om oor sy uitsaai en wynbedryf loopbane gesels. Ek vra omverskoning vir die agtergrond geraas by tye.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Martin Moore
2022/01/19
Na jare se ondervinding by KWV en Groot Constantia, het Martin Moore se loopbaan pad gelei tot ‘n splinternuwe onderneming in die laat 90’s en vandag een van die vooraanstaande wynhandelsmerke in Suid Afrika, Durbanville Hills.
Transcription available on request: [email protected]
Wynlegendes – Pietman Retief
2021/12/15
’n Legende agter die skerms. Vandag kuier ek by Pietman Retief by sy huis op sy tuisdorp Stellenbosch. Pietman vertel stories van onskatbare waarde oor die geskiedenis van die wyn en brandebedryf, sy rol by die Stellenbosch wynroete, stigting van die Brandewynstigting van SA, wyntoere na verskeie oorseese bestemmings en sy loopbaan by die Distillers Koorporasie wat in 1971 begin het.
English transcription is available on request: [email protected].
Podcast reviews
Read Martelize gesels met... podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Martelize gesels met... relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

54420
Pet Health Cafe'
Talk 4 Media

4.65106
Call To Stage with Amber Davies
Amber Davies/W!ZARD Studios

510164
Famous Lost Words
Bell Media

4.73220
Gritos en la Noche
Gritos en la Noche

3.54419
Business Punk – How to Hack
Business Punk

4.8633
BreakUp Club
Ricarda Hofmann; Irina Schlauch

54219
Panthers Insider
Audacy

4.7189100
WTF - Stories and Advice
Caroline Cranshaw and Daryl Gove

4.85268
Everything Fab Four
Kenneth Womack

4.82099459
Matt and Doree's Eggcellent Adventure: An IVF Journey
Matt Mira and Doree Shafrir


