1583927897
ONTBYT

Advertise on podcast: ONTBYT

This podcast has
150 episodes
Language
English
Explicit
No
Date created
2021/09/01
Latest episode
2023/10/11
Average duration
8 min.
Release period
24 days

Description

Skakel in vir die program wat jou sal inspireer en jou met 'n huppel-in-die-stap by die werk sal kry.

Unlock ONTBYT podcast Email contact info,
Listeners & Audience details

Email contact information

Direct podcast contact details

Listeners

Audience numbers & engagement insights

Audience details

Podcast Insights

Social media

Check ONTBYT social media presence


Podcast episodes

Check latest episodes from ONTBYT podcast


Oom Angus praat oor Israel
2023/10/11
Vanoggend het Ontbyt (Anton Brink & Rouchelle Liedemann )met Oom Angus Buchan gesels oor die situasie in Israel en het ‘n kragtige gebed gedoen.
Vivienne Myburgh - Nasionale direkteur van “ICEJ
2023/10/09
: Anton Brink & Rouchelle Liedemann gesels met Vivienne Myburgh die Nasionale direkteur van “ICEJ”: Internasional Christian Embassy Jerusalem oor hoe dinge tans in Israel lyk
PastoorRaymond Lombard
2023/10/09
Anton Brink & Rouchelle Liedemann gesels met Pastoor Raymond Lombard oor die oorlog tussen Israel en Hammas.
Ek wonder - Riana Nel
2023/09/29
Anton en Rouchelle gesels met Riana Nel oor haar splinternuwe lied, Ek wonder.
Mej SA 2023
2023/08/17
Natasha Joubert gesels met Anton & Rouchelle hoe haar lewenspad haar gevorm het in die persoon wie sy is vandag
Nico Pinagio
2023/08/15
Anton & Rouchelle het met Nico Pinagio gesels oor die splinternuwe fliek wat op die teaters hierdie naweek verskyn, “Sound of Freedom” is gebaseer op ‘n ware verhaal waar ‘n voormalige regeringsagent ‘n gevaarlike missie onderneem het om honderde kinders van mense handel te red.
Taxi-stakings
2023/08/10
Anton en Rouchelle gesels met Raadsheer JP Smith oor die Txi-stakings in die Wes-Kaap.
Onderhoud met Isabel Carstens
2023/06/06
Ontbyt gesels met Bestuurende Directeur van Isabel Carstens: in die voetspore van 'n legende
World Bedwetting Day
2023/05/30
Anton en Rouchelle gesels met dr. Michael Mol oor bednatmaak (bedwetting)
Anton & Rouchelle gesels met Rob Hersov oor Suid-Afrika & ESKOM
2023/01/24
Skakel in vir die program wat jou sal inspireer en jou met 'n huppel-in-die-stap by die werk sal kry.
Ontbyt | Shimè van den Bergh | Anton & Rouchelle
2023/01/23
3 Dae voor Eindeksamen vind sy uit dat sy beenkanker het.
Ontbyt | Simoné Anna-Mart Louw | Anton & Rouchelle
2023/01/23
Sy is aangewys as Suid-Afrika se tweede beste matrikulant.

Podcast reviews

Read ONTBYT podcast reviews


0 out of 5
0 reviews

Podcast sponsorship advertising

Start advertising on ONTBYT relevant audience podcasts


What do you want to promote?