Unlock Stellenbosch Gemeente podcast Email contact info,
Listeners & Audience details
Email contact information
Direct podcast contact details

Listeners
Audience numbers & engagement insights

Audience details
Podcast Insights

Podcast episodes
Check latest episodes from Stellenbosch Gemeente podcast
Preek | Sondag 4 Oktober – Deon Botha
2026/10/04
Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor.
Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se Koninkryk te leef. As metafoor vir die hele reeks het ons gesê dit is soos om ‘n nuwe taal aan te leer.
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 27 September – André Serfontein
2026/09/26
“Instructions for living a life:
Pay attention.
Be astonished.
Tell about it.”
– Mary Oliver
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 20 September – Pieter Roeloffse
2026/09/20
Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”?
Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed beantwoord word? Kom gee saam met ons ’n volgende tree om die koninkryk van God na die res van ons lewe te vertaal.
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 13 September | Heinrich Dry
2026/09/12
.
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 6 September | Pieter Roeloffse
2026/09/05
Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama en hulle leef daarin, uit pas is met die lewegewende oertaal en dat dit is hoekom die wêreld so lyk. Hy nooi hulle uit om die horison dop te hou, hulle ore te spits, want iemand is op pad om ons die taal van God se hart te wys en te leer…
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 30 Augustus | André Serfontein
2026/08/29
Genade is soms verbasend alledaags.
“I do not understand the mystery of grace – only that it meets us where we are but does not leave us where it found us.” – Anne Lamott
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 23 Augustus | Deon Botha
2026/08/22
Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei het. Ons is gaste by ‘n feesmaal. Ons moet net opdaag en dit ontvang. Jesus is die gasheer wat aan ’n tafel sit, brood neem, dank, dit breek en vir sy dissipels uitdeel. God nooi en voorsien, ons moet net ontvang.
By die Laaste Avondmaal sê Jesus vir sy dissipels dat hulle moet EET tot sy gedagtenis.
Van al die dinge wat Jesus kon kies wat hulle moes doen om Hom te onthou, kies Jesus ’n maaltyd.Hy kon vra: om iets indrukwekkends of mistiek te doen—
…om ’n berg uit te klim,
…veertig dae lank te vas, of
…een of ander buitengewone geestelike ritueel deel te neem.
Maar Hy kies een van die mees gewone menslike handelinge: eet. Hy sê die brood is sy liggaam en die wyn is sy bloed. Hy kies dit wat alledaags en eenvoudig is.
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 16 Augustus | Pieter Roeloffse
2026/08/16
“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes – because God is interested in good craftsmanship.”
— Martin Luther
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 9 Augustus | André Serfontein
2026/08/09
Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood.
Ons deelname vra vir die geloof en vertroue dat dít God se hart is vir ons ook; dat dít is wat Hy steeds doen. Hy is die tipe outeur wat elke hoofstuk van ons lewens wil verweef tot ’n storie wat lewegend is. Ek dink dis die konteks waarbinne ons Jesus se woorde in Joh 10 moet verstaan: “…Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.”
– André
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 2 Augustus | Heinrich Dry
2026/08/02
Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus.
• 2 Korinthiërs 4:6 AFR20
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
.
Of kyk hier saam:
Podcast reviews
Read Stellenbosch Gemeente podcast reviews
Podcast sponsorship advertising
Start advertising on Stellenbosch Gemeente relevant audience podcasts
You may also like to advertise on these Podcasts

4.762552000
The Lawfare Podcast
The Lawfare Institute

4.917101551
DarrenDaily On-Demand
Darren Hardy LLC

4.6652312197
The Charlie Kirk Show
Charlie Kirk

4.736011303
The Bonfire with Big Jay Oakerson and Robert Kelly
SiriusXM

4.723151954
Timeless Wisdom with Dennis Prager
Salem Podcast Network

4.92471943
The 1000 Hours Outside Podcast
1000 Hours Outside

4.6253402000
The Glenn Beck Program
Mercury Radio Arts

4.861411099
The David Pakman Show
David Pakman

4.824761867
Deck The Hallmark
Bramble Jam Podcast Network

4.922321830
The Ten Minute Bible Hour Podcast
Matt Whitman
